Verwag 'n wonderwerk!

Hoop vir vandag bring oplossings vir môre

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Verwag 'n wonderwerk! by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415332122
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415332122
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Topverkoperskrywer, Joyce Meyer, leer lesers hoe om hulle lewens te verander deur weer in die krag van hoop te glo. Hoop is een van die grootste kragte in die heelal – die gelukkige en seker afwagting dat iets goed gaan gebeur. Ongeag van waar jy jou in die lewe bevind, is dit onmoontlik om suksesvol te wees en voluit te leef sonder hoop. In Verwag ’n wonderwerk! help Joyce lesers om ’n blywende bron van hoop te ontdek wat geskoei is op hulle geloof in God. Hoop is net so sterk soos die bron waaruit dit gehaal word. Hierdie boek sal lesers help om nie hulle vertroue in onbetroubare dinge te plaas nie, en om hulle hoop in die onwankelbare God te plaas vir onbeperkte vreugde en moontlikhede in hulle lewens. Soos wat Joyce verduidelik: ‘Sonder hoop in God is daar nie veel wat jy kan doen nie, maar met hoop in God, is daar nie veel wat jy NIE kan doen nie.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Blessed Christian Life (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Prayers for Little Girls (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Touched by His Love by Joyce Meyer
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Joyce Meyer
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Joyce Meyer
Cover of the book Live a Yes! Life by Joyce Meyer
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Joyce Meyer
Cover of the book My eerste book oor God by Joyce Meyer
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Joyce Meyer
Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy