Veronica

Die kleur van liefde

Biography & Memoir
Cover of the book Veronica by Alita Steenkamp, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alita Steenkamp ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Alita Steenkamp
ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Maandruppels by Alita Steenkamp
Cover of the book Vonkpos vir die hart by Alita Steenkamp
Cover of the book Ver in die wereld Kittie by Alita Steenkamp
Cover of the book Een laaste somer by Alita Steenkamp
Cover of the book Die verhuising by Alita Steenkamp
Cover of the book Bloedsusters by Alita Steenkamp
Cover of the book Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva by Alita Steenkamp
Cover of the book lank en gelukkig by Alita Steenkamp
Cover of the book Net jy (Duet) by Alita Steenkamp
Cover of the book Troukandidaat by Alita Steenkamp
Cover of the book Nuwe drome by Alita Steenkamp
Cover of the book Held in blou jeans by Alita Steenkamp
Cover of the book Perfekte formule by Alita Steenkamp
Cover of the book Vallei van verlange by Alita Steenkamp
Cover of the book Kodenaam Icarus by Alita Steenkamp
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy