Tryna du Toit-omnibus 2

Groen koring & Goue gerf

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 2 by Tryna du Toit, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tryna du Toit ISBN: 9780798157674
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 15, 2007
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Tryna du Toit
ISBN: 9780798157674
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 15, 2007
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom wanneer hy klaar is met sy studies. Maar die lewe werk nie altyd na mens se sin uit nie. Wanneer Debbie ’n kindjie verwag weier sy om ’n meulsteen om Paul se nek te wees. Paul en Debbie moet eers ouer en wyser word voor hulle geluk kan vind.In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind met die vernedering saamleef dat sy ’n aangenome en dus heel moontlik ’n buitegtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Die man wat haar verower sal iemand moet wees na wie sy werklik kan opsien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak? Wanneer Elizabeth na haar werklike ouers begin soek raak sy met die Hugo’s bevriend, min wetend waar sy uiteindelik haar antwoorde gaan vind.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Vlakwater by Tryna du Toit
Cover of the book Dieper water by Tryna du Toit
Cover of the book Herinneringe aan Parys by Tryna du Toit
Cover of the book Seisoen van sonde by Tryna du Toit
Cover of the book The Street Detectives: Drugs are for mugs (school edition) by Tryna du Toit
Cover of the book Bushveld, Desert and Dogs by Tryna du Toit
Cover of the book A Bosman Companion by Tryna du Toit
Cover of the book Minnaar uit die vreemde by Tryna du Toit
Cover of the book 150 Stories by Tryna du Toit
Cover of the book Anderkant die vloedwaters by Tryna du Toit
Cover of the book Koors by Tryna du Toit
Cover of the book Man van kaliber by Tryna du Toit
Cover of the book Uur van die Sewester by Tryna du Toit
Cover of the book Face-Off by Tryna du Toit
Cover of the book The Double Crown by Tryna du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy