Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leerderboek vir Huistaal

Kids, Fran&, Nonfiction, Reference & Language, Education & Teaching
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leerderboek vir Huistaal by Rina Lamprecht, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Rina Lamprecht ISBN: 9781776071722
Publisher: Best Books Publication: July 15, 2017
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Rina Lamprecht
ISBN: 9781776071722
Publisher: Best Books
Publication: July 15, 2017
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek. Geniet ’n piekfyn leerervaring! KABV-geskik.

More books from Best Books

Cover of the book Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal by Rina Lamprecht
Cover of the book Best Books Study Work Guide: The Mark Gr 10 HL by Rina Lamprecht
Cover of the book Ghost Stories (Funny Cozy Mystery) by Rina Lamprecht
Cover of the book The Halloween Pumpkin Spell (Witch Cozy Mystery) by Rina Lamprecht
Cover of the book Witches' Secrets by Rina Lamprecht
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal by Rina Lamprecht
Cover of the book Make the Ghost of It (Cozy Mystery Series) by Rina Lamprecht
Cover of the book Sweet Revenge by Rina Lamprecht
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal by Rina Lamprecht
Cover of the book This Is My Sh*T! by Rina Lamprecht
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal by Rina Lamprecht
Cover of the book Witches' Magic by Rina Lamprecht
Cover of the book When Allah Made Malcolm X Smile by Rina Lamprecht
Cover of the book English for Life Learner's Book Grade 5 Home Language by Rina Lamprecht
Cover of the book Best Books Study Work Guide: My Children! My Africa! by Rina Lamprecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy