Saam met Phil Hodges en Tricia Goyer wys Ken Blanchard in ’N GESIN NA GOD SE HART hoe elke gesin daarby baat as ouers as dienende leiers die voortou neem. Die boek bevat 12 praktiese riglyne wat verdeel is in 4 dele: • Die hart fokus op temas soos nederigheid • Die kop kyk onder andere na die gesin se visie • Die hande wys hoe om kinders te help om suksesvol te wees en hoe om gehoorsaamheid te inspireer • Die gewoontes wys gesinne hoe belangrik dit is om tyd saam met God deur te bring ’N GESIN NA GOD SE HART is vol praktiese raad en persoonlike stories wat lesers sal lei na ’n Christus-gesentreerde gesin waar integriteit, liefde, selfopofferings en vergifnis die wêreld se verskil maak.