Melkkamer, waar jy jou knaters kan verloor

Fiction & Literature, Humorous, Romance, Erotica
Cover of the book Melkkamer, waar jy jou knaters kan verloor by Abby Lynx, Kamasutra ePublishing
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Abby Lynx ISBN: 9781476240916
Publisher: Kamasutra ePublishing Publication: June 24, 2012
Imprint: Smashwords Language: Afrikaans
Author: Abby Lynx
ISBN: 9781476240916
Publisher: Kamasutra ePublishing
Publication: June 24, 2012
Imprint: Smashwords
Language: Afrikaans

In die skemerlig van die melkkamer word 'n onskuldige plaasmeisie aan die tafel vasgemaak deur 'n “monster” van 'n plaasbestuurder. Die meisie sien en ervaar dinge wat net in die donkerste nagmerries voorkom, maar is magteloos teen die sterk en geslepe man met 'n reuse geheim wat niemand van weet nie. Hy stap na die houtbalk toe en haal twee van die dik leer spanbelde van hulle hakke af. Met my gesig na daardie kant gedraai kan ek nie anders om te sien dat sy ballas groot en laag tussen sy bene hang nie. Toe hy omdraai ruk ek my asem onwillekeurig in by die aanskoue van die monster wat voor tussen sy bene opgestaan het. Sy voël staan stokstyf met sulke bultende are wat om dit krul en hy loer so skuinsweg in my rigting met sy een rooi oog. Ek het nog nooit van so iets gehoor of gesien nie, dit is amper so dik soos 'n man se arm en die kop is groter as 'n man se vuis. Met die eerste oogopslag lyk dit eerder soos 'n man se arm wat 'n rou beeshart in sy hand vashou. Ek volg dit met my verskrikte oë en sien hoe dit op en af wip asof dit veerbelaaid is. Vandag gaan ek voel hoe dit is om geboorte te gee aan 'n beeshart.
Hy trek versigtig my T-hemp onder my vasgemaakte hande in en op tot bokant my middel. My hele agterstewe is ontbloot en daar vir sy honger hande en oë. Ek kan nie besluit of ek bang is of opgewonde nie maar toe ek voel hoe my broekie afrol oor my klammerige boude is dit asof daar 'n elektriese trilling deur my onderlyf gaan. Oral waar sy warm hande liggies aan my bene raak voel ek die elektriese vonke spat in my senuweepunte. Hy lig my voete een vir een op en haak die “panty” van my hakskene af. Hy gooi die opgerolde stukkie materiaal op die tafel voor my neer. Nou is ek heeltemal weerloos in sy hande en kan hy omtrent enigiets met my doen wat sy hart begeer. Ek kan die verraderlikheid van my eie vrouwees ruik aan die stukkie materiaal wat hier voor my lê. Dit is duidelik dat my poesie besig is om haarself lekker nat te maak sonder my toestemming. As ek dit kan ruik, kan hy seer sekerlik ook en dan weet hy dat ek besig is om nat te word tussen my bene. Dit is verraad deur my eie liggaam of is dit oeroue instink wat my beskerm teen groter skade indien ek deur 'n wreedaard verkrag word.

More books from Erotica

Cover of the book Gang Bang: Triple X Erotic Tales by Abby Lynx
Cover of the book High School by Abby Lynx
Cover of the book Bianca: Exhibitionist Edition by Abby Lynx
Cover of the book Deep Plunge by Abby Lynx
Cover of the book Older Man: Rainy Day with the Viscount by Abby Lynx
Cover of the book Six of the Best by Abby Lynx
Cover of the book Playful Pussy Porn 2 (Sexy Adventures For Women) by Abby Lynx
Cover of the book A Maid, A Knight And A Spanking by Abby Lynx
Cover of the book The Spy by Abby Lynx
Cover of the book Penalty Play by Abby Lynx
Cover of the book Soumission masculine - Chapitre 1 by Abby Lynx
Cover of the book Lioness Domme by Abby Lynx
Cover of the book Esperanças ocultas by Abby Lynx
Cover of the book Street Life by Abby Lynx
Cover of the book Biting Liam by Abby Lynx
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy