Author: | Susan Olivier | ISBN: | 9780799387841 |
Publisher: | LAPA Uitgewers | Publication: | March 20, 2018 |
Imprint: | Romanza | Language: | English |
Author: | Susan Olivier |
ISBN: | 9780799387841 |
Publisher: | LAPA Uitgewers |
Publication: | March 20, 2018 |
Imprint: | Romanza |
Language: | English |
hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van susan olivier se vorige romanzas, bod op 'n biljoener, kylie se keuse en verborge obsessie.bod op 'n biljoener:agtien maande was nie lank genoeg om nico te vergeet nie, dit besef eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.kylie se keuse:toe kylie na jare in die buiteland terugkom om haar pa se plek in sy maatskappy in te neem, sit alex du preez daar. en daar's groot fout in die maatskappy. is hy die skuldige, heuningmond en al?verborge obsessie:na al die jare is michael meskin terug, nou die wereldbekende sakeman. maar hy straf haar, asof sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.susan olivier het al twaalf romanzas geskryf. skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. met haar twee kinders wat nou albei uit die huis is, is daar gelukkig meer tyd vir haar gunstelingtydverdryf.