Josefskleed - Stryd om te oorleef

Nonfiction, History, Africa, South Africa, Biography & Memoir
Cover of the book Josefskleed - Stryd om te oorleef by Wynand du Toit, Groep 7 Drukkers en Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wynand du Toit ISBN: 9781928372172
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers Publication: January 29, 2017
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Wynand du Toit
ISBN: 9781928372172
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers
Publication: January 29, 2017
Imprint:
Language: Afrikaans

Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N'Guesso van die Republiek van die Kongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek.

Wat hy daar beleef en besef, laat die laaste stukke van die legkaart in plek val, dertig jaar na sy gevangeneming in Cabinda, Angola.

Lees hier in sy eie woorde van sy stryd om te oorleef, om weer 'n plek in die samelewing in te neem. Hoe hy en talle ander veteraan-soldate misbruik, misken, en verstoot is. As vergete slagoffers van die destydse Kodesa-samesprekings, lewe baie oud-soldate in gebrek en armoede, hul onvermoe om in die nuwe Suid-Afrika aan te pas 'n bewys van die ou regering se kille hantering van die eens magtigste weermag in Afrika.

Die politieke poppe-meesters trek op 10 Mei 1994 die Josefskleed oor die donker put waarin sy eens getroue soldate en landsburgers steeds verkeer. Die politieke en militere vuilspel gerieflik verswyg in die gemak van hul aftree-pakette.

Dit bly 'n ope vraag: was dit nie JUIS diegene wat bereid was om die grense van lojaliteit oor te steek wat die werklike helde was en die land van 'n bloedige burgeroorlog gered het nie?

More books from Groep 7 Drukkers en Uitgewers

Cover of the book Sexquisite by Wynand du Toit
Cover of the book Mag van die Noodlot by Wynand du Toit
Cover of the book Lepidoptera - scale wings by Wynand du Toit
Cover of the book Thoughts from my stranger by Wynand du Toit
Cover of the book Long lost grave by Wynand du Toit
Cover of the book Heroes with Hooves - Bokkie by Wynand du Toit
Cover of the book It's up to me by Wynand du Toit
Cover of the book Evolusie vir Christene by Wynand du Toit
Cover of the book Heroes with Hooves - Fleur by Wynand du Toit
Cover of the book Chimurenga by Wynand du Toit
Cover of the book Inversuim by Wynand du Toit
Cover of the book Huwelik Bliss by Wynand du Toit
Cover of the book Helde met Hoewe - Bokkie by Wynand du Toit
Cover of the book Judasbok by Wynand du Toit
Cover of the book Be the boss of your future by Wynand du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy