Helene de Kock Omnibus 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 7 by Helene de Kock, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helene de Kock ISBN: 9780798165402
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 20, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Helene de Kock
ISBN: 9780798165402
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 20, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

"Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat ’n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet Danien Fouché: sy wil Alfons hê. Maar sy het ’n eienaardige gevoel dat sy ’n mens-binne-’n-mens liefhet – ’n óú bekende, en tog ook ’n wildvreemde. In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Sy gaan woon in die Dijzel-huis waar daar sewe jaar tevore ’n moord gepleeg is. Niemand het nog vergeet nie en Zach het verdwyn. Dis egter tyd dat Zach terugkom en opeis wat syne is, as hy nog kan. Want die sewende somer is ’n rustyd. Windspoor is ’n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ’n kort rukkie voor hul troue. Gustav Bothma is daar om te troos. Niemand glo meer in Ruben nie, tog kan Laura nie maar net laat gaan nie. Nie solank daar ’n geheimsinnige windspoor is wat na hom toe lei nie ... "

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Die boek van toeval en toeverlaat by Helene de Kock
Cover of the book Helene de Kock Keur 1 by Helene de Kock
Cover of the book Mr Humperdinck's Wonderful Whatsit (2017 ed) by Helene de Kock
Cover of the book Philida by Helene de Kock
Cover of the book Op vlerke van die wind by Helene de Kock
Cover of the book Spoke en ander gruwelike goed by Helene de Kock
Cover of the book Die soete dwaling by Helene de Kock
Cover of the book Die Benederyk by Helene de Kock
Cover of the book Die blou uur by Helene de Kock
Cover of the book Helene de Kock Keur 3 by Helene de Kock
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 2 by Helene de Kock
Cover of the book Koors by Helene de Kock
Cover of the book In Bushveld and Desert by Helene de Kock
Cover of the book The End of addiction by Helene de Kock
Cover of the book Die muur van pes by Helene de Kock
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy