Hartewens

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartewens by Madelie Human, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madelie Human ISBN: 9780799386998
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: December 7, 2017
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Madelie Human
ISBN: 9780799386998
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: December 7, 2017
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van madelie human se vorige romanzas, onwelkome geskenk, handomkeer en le fleur se hartebreker.onwelkome geskenk:marile vertrou glad nie die werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. hy is immers net nog een van die mans wat in haar geld belangstel. of maak sy 'n fout?handomkeer:bea kom uit johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van die wynmakers in die land is. wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.le fleur se hartebreker:voor die oestyd verby is, is janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. dit is wat die franschhoekvallei se hartebreker haar wed! wel, ons sal sien, besluit janneli.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van madelie human se vorige romanzas, onwelkome geskenk, handomkeer en le fleur se hartebreker.onwelkome geskenk:marile vertrou glad nie die werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. hy is immers net nog een van die mans wat in haar geld belangstel. of maak sy 'n fout?handomkeer:bea kom uit johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van die wynmakers in die land is. wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.le fleur se hartebreker:voor die oestyd verby is, is janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. dit is wat die franschhoekvallei se hartebreker haar wed! wel, ons sal sien, besluit janneli.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Held in 'n oorpak by Madelie Human
Cover of the book Onvergeetlik by Madelie Human
Cover of the book 101 Lawwe-grappe by Madelie Human
Cover of the book Vandat jy weg is by Madelie Human
Cover of the book Mentje - Kind van die Pas-Opkamp by Madelie Human
Cover of the book Pad vol dubbeltjies by Madelie Human
Cover of the book Man in 'n raam by Madelie Human
Cover of the book Viskos by Madelie Human
Cover of the book Blameer die skoenlapper by Madelie Human
Cover of the book Nuwe drome by Madelie Human
Cover of the book Maanligsprokie by Madelie Human
Cover of the book Raaiselvrou by Madelie Human
Cover of the book Onvergeetlike oomlikke by Madelie Human
Cover of the book 'n Ongewone meisie by Madelie Human
Cover of the book Impulsiewe besluit by Madelie Human
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy