En die klippe sal uitroep

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624066385
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624066385
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig ’n gesogte vangs onder die skoner geslag. Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het ’n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na ’n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. “Daar is geen reënboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby – van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . .” refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart. Wat is jy werd as jy nie meer ideale en ’n gewete het nie? Hoe moet die wêreld ’n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Restless Nation by Ena Murray
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Ena Murray
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Ena Murray
Cover of the book Eiland van drome by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Ena Murray
Cover of the book Tou by Ena Murray
Cover of the book Bitter bloeisels by Ena Murray
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Ena Murray
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Ena Murray
Cover of the book Where the heart is by Ena Murray
Cover of the book Goue horisonne by Ena Murray
Cover of the book Dirt Busters by Ena Murray
Cover of the book Emma se eerste keuse by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Ena Murray
Cover of the book Spertyd by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy