Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die Vernuftige Verkleurmannetjie by , Penguin Random House South Africa
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: ISBN: 9781775840862
Publisher: Penguin Random House South Africa Publication: October 18, 2013
Imprint: Struik Nature Language: Afrikaans
Author:
ISBN: 9781775840862
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication: October 18, 2013
Imprint: Struik Nature
Language: Afrikaans

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe en, uiteindelik, oorwinning! Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.

More books from Penguin Random House South Africa

Cover of the book I See an Elephant by
Cover of the book Umkhonto we Sizwe by
Cover of the book Everyone’s Guide to Labour Law in South Africa by
Cover of the book Andy and his Magic Phone visit the World Next Door by
Cover of the book The Springbok Coaches by
Cover of the book Fresh from the Vegetarian Kitchen by
Cover of the book South African Eden by
Cover of the book Angela Day Modern Classics by
Cover of the book Photographic Guide to Snakes, Other Reptiles and Amphibians of East Africa by
Cover of the book Tribe by
Cover of the book Call It Like It Is by
Cover of the book Homeschooling High School by
Cover of the book The Kings of Swing by
Cover of the book Cape Town A-Z by
Cover of the book Giving Back Childhood by
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy