Die afreis van Abel Lotz

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Die afreis van Abel Lotz by Chris Karsten, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chris Karsten ISBN: 9780798156417
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 10, 2012
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798156417
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 10, 2012
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp.Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp.Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Padmaker by Chris Karsten
Cover of the book Die ontwaking by Chris Karsten
Cover of the book Orion by Chris Karsten
Cover of the book Trapped by Chris Karsten
Cover of the book Abel se lot by Chris Karsten
Cover of the book The Road of Excess by Chris Karsten
Cover of the book 'n Vonk van liefde by Chris Karsten
Cover of the book Bewys van liefde by Chris Karsten
Cover of the book Groen koring by Chris Karsten
Cover of the book Vuurvliegie by Chris Karsten
Cover of the book Jamie James by Chris Karsten
Cover of the book Nicky & Lou by Chris Karsten
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by Chris Karsten
Cover of the book Die vrou in die blou mantel by Chris Karsten
Cover of the book Mense van faam by Chris Karsten
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy