Dertien Minute Op 'n Saterdagaand

Fiction & Literature
Cover of the book Dertien Minute Op 'n Saterdagaand by Brand Smit, Brand Smit
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Brand Smit ISBN: 9781476034317
Publisher: Brand Smit Publication: July 24, 2012
Imprint: Smashwords Edition Language: Afrikaans
Author: Brand Smit
ISBN: 9781476034317
Publisher: Brand Smit
Publication: July 24, 2012
Imprint: Smashwords Edition
Language: Afrikaans

Dertien minute op ’n Saterdagaand - notas, halwe waarhede en enkele insidente

"Ek is gebore in die Republiek van Suid-Afrika. Ek verstaan twee van die tale wat gepraat word in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan pekanneut tert koop by die Spar in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan ook Afrikaanse koerante daar koop. Mens het wel ’n kar nodig as jy van Middelburg af Bronkhorstspruit toe wil gaan, of andersom. Mens het ook ’n kar nodig om ander redes. As ’n man 32 jaar oud is en hy’t nie ’n kar nie, sal dit nie ’n verskil maak dat hy sewe jaar in Noordoos-Asië gewoon het, of dat hy gebroke Chinees kan praat, of dat hy ’n twee-in-een boek geskryf het wat ’n anti-glans filter sonder hakies staande kan hou op net die regte hoogte teen ’n rekenaarskerm nie. Al wat saak sal maak, is dat hy nie ’n kar het nie – wat beteken hy’s nie veel beter as ’n boemelaar nie."

* * * * * * * * * * *

As iemand 'n resensie moes skryf oor die boek, sou die persoon gesê het dis sy toeganklikste boek nog, selfs kommersieel bemarkbaar, hoewel steeds nie gerig op die massa-lesersmark nie, en steeds nie bedoel vir kinders nie.

More books from Fiction & Literature

Cover of the book Complete Works of Plutarch (Delphi Classics) by Brand Smit
Cover of the book The Love We Keep by Brand Smit
Cover of the book Les misérables Tome I by Brand Smit
Cover of the book Tiffany Hot & Sexy Band 54 by Brand Smit
Cover of the book Zombi Blues by Brand Smit
Cover of the book La mort de Fernand Ochsé by Brand Smit
Cover of the book Rollo in Paris by Brand Smit
Cover of the book SAGESSE by Brand Smit
Cover of the book Our Unexpected Family by Brand Smit
Cover of the book God’S Whisper by Brand Smit
Cover of the book Das einzige Kind by Brand Smit
Cover of the book Vintage Baker by Brand Smit
Cover of the book Three Little Love Stories by Brand Smit
Cover of the book L’autre monde by Brand Smit
Cover of the book Des hommes qui lisent by Brand Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy