Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Nuwe drome
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: July 20, 2018

cecilia nortje is bekend vir die diepte in haar romanses, en die eg menslike verhoudings tussen die karakters.hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van cecilia se vorige romanzas, die weddenskap, toekomsbelofte en net 'n stukkie papier.
Cover of Meneer perfek
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te neem. Maar dis gedagtes oor Fensham wat haar saans wakker hou.
Cover of Onder woestynsterre
by Annarie Linde
Language: English
Release Date: January 1, 2013

Sarah is nege jaar gelede sonder 'n spoor uit Doebai weg. Kort daarna is haar en Omar Issa se seun gebore. Omar vind haar in 'n afgelee Suid-Afrikaanse dorpie, maar sy gaan hom nie weer vertrou nie.
Cover of Hoe die liefde werk
by Annarie Linde
Language: English
Release Date: October 9, 2017

in londen sit wilmien die orige &quote;batman&quote; en sy pel mooi op hul plek. hoe durf hulle haar op haar rokkie en hoehakskoene takseer? terug op eie bodem kry sy 'n skok: batman van die moltrein is haar nuwe baas se seun.
Cover of Laat ek jou liefhe
by Annarie Linde
Language: English
Release Date: January 9, 2016

Josie het nie ooghare vir mense wat ander oordeel nie. Daarom stamp sy en Matt onmiddellik koppe toe hy met sy vooroordele by haar koffiewinkel instap. En tog, sy kan die aantreklike rooikop net nie uit haar gedagtes kry nie ...
Cover of Sy hart se punt
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 2, 2015

Sune en haar swaer is mede-erfgename van haar skoonouers se plaas buite Dullstroom. Hy was haar jeugliefde, maar is onverwags met iemand anders getroud. Daarom wil sy die plaas vinnig verkoop he. Maar Armand het ander planne...
Cover of Pasmaats
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Die wildboer van Limpopo het Saritha eers op haar perdjie, en toe haar voete deeglik onder haar uit. Maar voor sy haar aan die heerlikheid kan oorgee, moet sy veg vir haar loopbaan aan die universiteit.
Cover of Teken van sy liefde
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 4, 2013

In die woestyn verloor Ezanne vir die eerste keer haar hart op 'n man saam met wie sy navorsing doen. Maar terwyl hy ylend van koors is, se hy 'n ander vrou se naam ...
Cover of n Geur vir elke vrou
by Ida Bester
Language: English
Release Date: September 25, 2018

Cover of Machoman leer liefdestaal, 'n
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 8, 2017

seerkry in beide madri en kobus se verlede maak hulle lugtig vir mekaar en vir 'n verhouding. en tog bestee hulle elke ledige minuut saam. totdat madri besef dat machoman kobus kuns as tydmors beskou ... en kuns is haar lewe!
Cover of Kammabruid
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Sanrie en 'n kollega hou as kammapaartjie 'wittebrood' by 'n eksklusiewe lodge om die scoop van die jaar te kry. Die veldwagter Luan Maritz slaan egter Sanrie se asem weg. Maar is hy wie hy voorgee om te wees?
Cover of Die paartjieknoper
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 7, 2017

annelle is 'n paartjieknoper, maar sy wil nie liefde vir haarself vind nie. toe sy egter in christiaan verwey se oe kyk, is sy nie meer so seker sy wil kupido se pyl ontwyk nie.
Cover of Liefde vir Emma
by Jennifer Symons
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Eers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af, dan versorg hy haar in sy huis na 'n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde. Was sy tog net nie so onkundig oor mans nie!
Cover of Aptyt vir liefde
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Rusie met die bure, met haar suster, haar pa ... Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die aantygings is waar?
First 22 23 24 25 26 27 2829 30 31 32 33 34
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy