Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of ridder van die branders
by rika du plessis
Language: English
Release Date: January 5, 2017

duart red dineke van die diepsee se branders. 'n ridder, dink sy. maar vanaf sy eerste woorde vryf hy dineke verkeerd op. duart dink sy is bedorwe en sy dink hy is ongemanierd. waarom vind hulle mekaar dan onweerstaanbaar?
Cover of Sterre vir ewig
by Rika du Plessis
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Clarissa se sangloopbaan eindig abrup en toe sy terugkeer Lambertsbaai toe, wag die man haar in wat sy uit haar lewe gestuur het nadat sy hom met 'n model betrap het.
Cover of Skoonma speel Kupido
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Amerie moet kophou want hierdie man wie se kinders sy tuis onderrig, is 'n wewenaar en 'n aantreklike een daarby. Boonop verkies sy ma om die teuels stewig in haar hande te hou.
Cover of Bloubaardman
by Alda Geers
Language: English
Release Date: January 7, 2015

Omstandighede dwing Monica om onder Herman Lategan se beskerming te staan. Sy keer egter verbete dat die Lategans haar klein Ruben as erfgenaam vir hul familiedinastie inpalm. Maar kan sy langer haar gevoelens vir Herman keer?
Cover of Droomvanger
by Alda Geers
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Agter die orde, die granietmasker sien Rothea tog soms 'n wondbaarheid in Thinus Minnaar. Sy wil so graag deel word van sy lewe, maar hy keer. Edwina Louw ook. Net klein Nanette reik uit na haar en haar marionettewereld.
Cover of Somme van die hart
by Alda Geers
Language: English
Release Date: January 10, 2014

Daleen veg met haar hele hart teen die ingenieur wat die kosbare ou bome moet laat afsaag om 'n pad daar te bou. Maar later veg sy teen haar liefde vir hom.
Cover of Brug van harte
by Alda Geers
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Kolgabaai verteenwoordig alles waarvan Mariek Vermeer 'n afkeer het en dokter Leendert Kolver is 'n ongepoetste man. Sy sou nooit kon droom die plek en sy mense kan vir haar genesing bring nie.
Cover of Amper 'n bruid
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Wanneer 'n bedrogspul oopgevlek word, vlug Michelle se pa na Mosambiek. Haar verloofde, Toni, verbreek hul verlowing en Michelle is skielik haweloos. Ben neem haar onder sy vlerk in, maar hoe lank sal sy haar groeiende gevoelens vir hom kan wegsteek?
Cover of Man na haar hart
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 10, 2015

Colette Buitendach het ter elfder ure besluit om nie met die motorfietsryer Francois Louw matriekafskeid toe te gaan nie. Jare later red hy haar lewe ... maar is hy slegs haar redder of kan hy ook haar prins wees?
Cover of Onvoorwaardelik syne
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Nege jaar gelede het sy hom die kwetsendste woorde denkbaar toegevoeg ... Nou is Debbie Robinson, die eertydse rykmansdogter, terug op Slabbertsrus, waar sy haar verlede, en vir Thomas Burger, in die oe moet kyk.
Cover of Luister na jou hart
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Was dit nie vir Ernst Westerman se inmenging nie, was Laetitia nie vir Eddie Bouwer kwyt nie en sou sy nie die moordende Visrivier-canyon saam met die drup van 'n man hoef te gestap het nie.
Cover of Verby omdraai
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik - en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie - daarvoor het hy 'n te hipnotiese aantrekkingskrag ...
Cover of Van begin tot einde
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Madri verag die plaas se nuwe eienaar en veral sy gesofistikeerde seun. Maar die volgende keer toe sy hom sien, is hy in 'n gesagsposisie oor haar aangestel. En sy raak onseker oor veragting ...
Cover of Om voor te begin
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Melissa se romantiese verbintenis met die grootbaas se seun skep vir haar groot probleme toe 'n man met veel minder aansien en 'n sexy lyf haar lewe inloop. Haar hart en haar werk is op die spel.
First 18 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy