by
William Paul Young
Language: Afrikaans
Release Date: January 16, 2013
In Kruispad vertel Paul Young, skrywer van die internasionale topverkoper, The Shack (in Afrikaans uitgegee as Die Shack), 'n hartroerende storie van transformasie in 'n man se lewe wat vasgevang was in sy eie bestaan, iewers tussen hemel en aarde. Anthony Spencer is 'n selfsugtige en egosentriese sakeman...