Vera Wolmarans: 12 books

Book cover of Rose vir Lismari
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Hy bejammer haar. Beskou haar as 'n pateet. Praat agteraf oor haar. Lismari moet klou aan haar waardigheid nadat sy agtergekom het watter tweegatjakkals Constant Bothma is. Hoe kan hy haar verantwoordelik hou vir sy neef se welsyn?
Book cover of Hartklop Omnibus 2
by Amelia Strydom, Malene Breytenbach, Vera Wolmarans
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2016

In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw...
Book cover of Die misverstand
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Willemien is verlore want sy is verlief op haar baas. En dit mag nie, want hy is getroud met 'n operaster en hy het 'n seuntjie. Hulle foto staan dan op sy lessenaar?
Book cover of Ongenooide droomkaper
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Yolandi skep droomtroues vir ander meisies. Net haar eie troue sal sy nooit reel nie want trou is nie vir haar nie. Maar sy het nie rekening gehou met 'n vreemdeling wat haar drome kaap nie.
Book cover of 'n Dokter vir Arabelle
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal 'n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie blou oe van hom vermoed.
Book cover of Die belofte
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 7, 2012

Arianne, 'n sweefstokarties in 'n sirkus, bly alleen oor na haar gesin in 'n ongeluk was. Die forse olifanttemmer sien na haar om omdat hy haar pa belowe het. Maar is dit die enigste rede?
Book cover of Ter wille van Nikola
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Hoe sy ook al daarteen stry, Nikola kan nie teen haar liefde vir Stef Vermeer veg nie. Maar hy is haar bloedbroer, haar pa se ewebeeld. Daar's groot fout, besef Nikola, en terapie is wat dalk sal help.
Book cover of Die hartebreker
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Madame Selena se onheilsvoorspelling en die afgeskeurde foto krap Lynette en Chris se verhouding deurmekaar. Watter donker skaduwees uit die verlede dreig om hulle geluk onherroeplik te vernietig? Kan sy haar toekoms aan hom toevertrou?
Book cover of Marilu se trouman
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Marilu soek 'n man vir 'n gerieflikheidshuwelik, maar eers toe Zack Havenga aanbied om met haar te trou en sy besef sy het hom lief, kom sy agter wat 'n bespotting sy van die huwelik wou maak.
Book cover of Ridder vir Jenny
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 7, 2014

Jenny kies 'n houthuisie op Seehondbaai om haar eerste roman te gaan skryf. Sy vorder egter nie juis nadat sy en 'n te aantreklike man se paaie gekruis het nie. Is hy regtig getroud?
Book cover of Liefdeskomplot
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Madelinne word na 'n afgelee kusdorpie gestuur om agter die ware verhaal van 'n koerantstorie te kom. Maar die onweerstaanbare man op wie sy haar hart hier verloor, is deel van 'n komplot.
Book cover of Sprokie vir 'n bosnimf
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Die stormwater het hom na hul plaas gebring. 'n Hopie mens met 'n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek - sonder dokumente, met geheueverlies ... juis die man wat Tanya liefkry?
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy