Solly Ozrovech: 11 books

Book cover of Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek)
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: January 7, 2013

Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding,...
Book cover of Op vlerke van geloof
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2012

Op vlerke van geloof is die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk wat strek oor meer as 30 jaar. Dit bevat 366 dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk sê Solly Ozrovech: Vertrou op God, skuil by Hom, Hy sal vir jou krag gee sodat jy kan vlieg met arendsvlerke en kan hardloop in die wedloop van die lewe sonder om moeg te word.
Book cover of Seasons of Blessing
by Solly Ozrovech
Language: English
Release Date: August 26, 2011

Devotions to encourage you in every season of your life, with beautiful interior design and uplifting content. Solly Ozrovech shows how we can experience God in every season of our lives in his trademark style of encouragement and compassion. This devotional also contains a selection of ever-popular...
Book cover of New Every Morning (eBook)
by Solly Ozrovech
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Each day is a new beginning, filled with God’s love and faithfulness. In NEW EVERY MORNING readers will discover how God wants to bless their lives through the reassuring reminders in this large-print devotional. The 366 specially-selected devotions in NEW EVERY MORNING have been compiled from some...
Book cover of He Restores My Soul

He Restores My Soul

366 Devotions

by Solly Ozrovech
Language: English
Release Date: May 27, 2011

He Restores My Soul is the ideal devotional to take with you during your day: small enough to fit into your handbag or briefcase, readings that is short enough to read whenever you have a moment to reflect, and with a powerful message to encourage and uplift you when you need it most. In He Restores...
Book cover of Seisoene van seen
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binneontwerp en bemoedigende inhoud – in sy kenmerkende styl van bemoediging en meelewing wys Solly Ozrovech hoe ons God kan ervaar in elke seisoen van ons lewe. Dié boekie bevat ook ’n keur van immergewilde Psalms uit die Bybel...
Book cover of Salf vir jou siel (eBoek)

Salf vir jou siel (eBoek)

40 dagstukke van vertroosting

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: July 23, 2013

Wanneer jy onkant betrap word deur smart wat ondraaglik voel, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech. Temas wat tot die hart sal...
Book cover of Hoop vir jou hart (eBoek)

Hoop vir jou hart (eBoek)

40 dagstukke oor die Anker van jou geloof

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: July 23, 2013

Wanneer die lewe met sy normale dosis hartseer, bekommernis, vrees en siekte jou onkant betrap, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos, hoop en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. HOOP VIR JOU HART is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly...
Book cover of Kies die lewe
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2013

Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid...
Book cover of Rainbow through my tears

Rainbow through my tears

God's consolation in turbulent times

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: April 15, 2015

Rainbow through my tears presents the reader with 31 devotions, prayers and inspirational quotes that share God’s consolation in turbulent times, as well as a list of Bible promises for specific needs in difficult times.
Book cover of Reënboog deur my trane

Reënboog deur my trane

Troos vir treurendes

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: April 15, 2015

Reënboog deur my trane bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tye met die leser deel, asook ’n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy