Peet Venter: 6 books

Book cover of Ou bloed
by Peet Venter
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser...
Book cover of Waar boosheid broei
by Peet Venter
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Die derde spanningsroman in die Thys Krige-reeks, waarmee Venter naam gemaak het. Krige se speurinstink lei hom hierdie keer na Zimbabwe, waar 'n joernalis iets aanskou het wat hom sy lewe kan kos.

Lem

Book cover of Lem

Lem

by Peet Venter
Language: English
Release Date: January 9, 2015

Lemmer Bosman, 'n gewese Spes Ops-man, vind na sy opdrag in Gaborone uit sy opdraggewers het eintlik bedoel hy moes ook sterf. Aan sy kant is net een vrouespeurder en een joernalis.
Book cover of Plasenta
by Peet Venter
Language: English
Release Date: January 4, 2015

Die vierde roman in die Thys Krige-reeks van hierdie voorste misdaadskrywer in Afrikaans. Hierdie keer bevind Krige hom in Ciprus en dit is plasenta wat gedeelde gene dra wat om wraak en geregtigheid roep.
Book cover of Dieper as die bloed
by Peet Venter
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Thys Krige sou kon deurgaan vir eksentriek. Daar is 'n vrou, ja, maar die is buite sy bereik. Sy missie in die polisie se speurafdeling het sy oorsprong in die moord op sy pa vyftien jaar gelede. Die reeksmoordenaar laat onder andere 'n wit roos op die slagoffer se bors. En die slagoffer se oe ......
Book cover of Brand
by Peet Venter
Language: English
Release Date: December 15, 2009

hoe politici sweer saam om suid-afrika in 'n diktatorskap te dompel. die armes het genoeg gehad en kom in opstand. die land brand. mense vir wie thys krige omgee, kry seer. iemand moet daarvoor boet.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy