Leon Van Nierop: 12 books

Book cover of Plesierengel
by Leon van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2013

Elke plesier het sy prys . . . Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel...
Book cover of Katelknaap
by Leon van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: February 8, 2018

Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie. In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man...
Book cover of Adrenalien

Adrenalien

Die waarheid

by Leon Van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: July 6, 2015

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op en hy begin aan onttrekkingsimptome ly. ’n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ’n huis in ’n godverlate deel van die Bosveld, met net sy verbeelding...
Book cover of Wolwedans in die skemer
by Leon van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2011

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek...
Book cover of Stralerjakkers
by Leon Van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2017

“Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop...
Book cover of Toy Boy
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: February 8, 2018

The first flashes of a Jo’burg thunderstorm illuminate 26-year-old Tristan Hansen’s spectacular Maboneng loft and the riches it contains: gifts from his many clients, tokens of their appreciation. For Tristan is an angel of pleasure, an exclusive escort to Johannesburg’s rich and powerful women,...
Book cover of Snydokter
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 3, 2013

'n Bekende chirurg verdwyn soos 'n groot speld nadat 'n operasie op 'n bekende aktrise skeefgeloop het ... Van Nierop se vier en twintigste roman is die produk van Lapa en Etiket se Hoofkarakterwedstryd.
Book cover of Ballade vir ’n enkeling
by Leon van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

In die laat tagtigerjare het die treffer TV-reeks Ballade vir ’n enkeling rekords gebreek. En nou word die verhaal weer vertel, maar dié slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir vandag._x000D_ Dit begin wanneer een van die land se gewildste skrywers, Jacques Rynhard,...
Book cover of Insomnia
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 5, 2012

Louise gaan soek hulp teen insomnia by die Jerigo Slaapkliniek in die mistige klowe van die Pelgrimsrus-omgewing. En sy gaan soek na haar verloofde wat ook hier is vir hulp, maar vir 'n ruk niks van hom laat hoor het nie. Of is hy nie hier nie?
Book cover of Verklikker
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 8, 2011

Treine het nog altyd vir Marco Lange 'n bekoring ingehou. Tot daardie verskriklike nag van die ongeluk toe sy lewe ingrypend verander het. Hierna raak Marco intens bewus van die konflik tussen leuens en waarheid en sy pad kruis met die poligraaf wat tot in sy siel kan sien, wat dinge raaksien waarvan hy self nie bewus is nie.
Book cover of Ratels
by Leon Van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: May 15, 2013

Ratels is ’n somerskool op ’n wildsplaas waar ’n groep jongmense, uit alle lae van die samelewing, bymekaarkom om oor hulself, die lewe en die natuur te leer. Dit raak aan alledaagse dinge soos korrupsie, dwelms, dobbelary, verhoudings, stropery en die algemene agteruitgang van die natuur. Lekker...
Book cover of Vuurvreter
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 2, 2014

As 'n Duitse wesie kom Gretl na die Tweede Wereldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakob Kowalski besluit. Maar net Jakob ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy