Joyce: 2477 books

Book cover of Ontmoet God elke oggend (eBoek)
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2014

Ontmoet God elke oggend is 365 dagstukkies deur Joyce Meyer en gee daaglikse riglyne oor hoe om elke oggend nader aan God te kom. Lesers sal elke oggend geïnspireer word met hernude hoop en ’n lus vir die lewe deur hierdie bondige en inspirerende gedagtes, en sal nooit weer hulle dag wil begin voordat...
Book cover of Verstaan die krag van jou denke

Verstaan die krag van jou denke

12 Maniere om die stryd in jou gedagtes te wen

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 12, 2012

Verstaan die krag van jou denke is die volgende tree op die reis wat met Joyce Meyer se topverkoperboek Wen die stryd in jou gedagtes begin het. Dit sal jou toerus met spesifieke insigte en strategiee om daagliks krag, sukses en oorwinning te beleef. Verstaan die krag van jou denke bestaan uit twee dele:...
Book cover of Haal die konflik uit jou lewe

Haal die konflik uit jou lewe

Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings. Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys...
Book cover of Wees oorgehaal vir die lewe!
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

In Wees oorgehaal vir die lewe! verduidelik Joyce aan die leser waar om na die oorsprong van dit wat jou motiveer en aanspoor om te leef soos jy leef te gaan soek. Sy help die leser verstaan hoe om jou lewensdoel te bepaal en help jou om die oorgawe en geesdrif wat jou aanvuur om hierdie doel te verwesenlik, te ontdek.
Book cover of Eet daai koekie … koop daai skoene

Eet daai koekie … koop daai skoene

Toestemming om jou lewe te geniet

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: July 27, 2011

Dis goed om fees te vier! Het jy dalk ’n verandering in jou roetine nodig? Wil jy ’n goeie prestasie vier? Jy mag maar. Dit was nog nooit God se wil dat jy die hele tyd moet swaarkry en skuldig voel nie. Om die waarheid te sê, God wil hê jy moet leer hoe om jou oorwinnings te vier. Eet daai koekie...
Book cover of Wandel met God (eBoek)

Wandel met God (eBoek)

Hoe om vrede, blydskap en sekuriteit te ervaar ten spyte van teenspoed en frustrasie

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2015

In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het jou lief en wil net die beste vir jou hê. Elke dagstukkie bevat ʼn spesiaal uitgesoekte Bybelvers...
Book cover of Praat Nuut Leef Nuut

Praat Nuut Leef Nuut

Verstaan die krag van jou woorde

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2013

In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke...
Book cover of Jy kan weer begin (eBoek)

Jy kan weer begin (eBoek)

Dis nie te laat nie

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2014

Dit is nooit te laat om weer te begin nie. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin. Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele...
Book cover of Little Mysteries -- A Short Story

Little Mysteries -- A Short Story

Short Story Series, #1

by Joyce Zborower, M.A.
Language: English
Release Date: December 12, 2015

Little Mysteries – a short story Little Mysteries is a fictional short story that takes place around Halloween 2002. It's about the little mysteries that take place in the lives of regular folks.To instantly download your copy, scroll up to the top of this page and click the Buy button now.Other...
Book cover of New York Studio Conversations

New York Studio Conversations

Seventeen Women Talk About Art

by Lisa Ruyter, Kiki Smith, Joyce Kozloff
Language: English
Release Date: July 11, 2018

New York Studio Conversations presents a series of sixteen interviews with female artists conducted by the art historian Stephanie Buhmann. Looking for an approach beyond the mainstream media coverage of the art market, Buhmann visited the artists in their studios and gained insights in this intimate...
Book cover of Advanced Health Assessment & Clinical Diagnosis in Primary Care - E-Book
by Linda Ciofu Baumann, PhD, APRN
Language: English
Release Date: April 24, 2015

Take the ‘next step’ in health assessment! Advanced Health Assessment and Clinical Diagnosis in Primary Care, 5th Edition goes beyond basic history and physical examination to help you master the diagnostic reasoning process. You’ll develop this key skill by following assessment guidelines that...
Book cover of The Tales of a Stroke Patient
by Joyce Hoffman
Language: English
Release Date: September 26, 2012

“I was up all night reading. I laughed, cried and my heart was touched. My friend recently began to ignore me and doesn’t want me to visit…. Your blog really made me see what a survivor sees and feel what they feel. Because of your willingness to share, I now know that I’m doing the right...
Book cover of The Second Day of Summer
by Joyce McDonald Hoskins
Language: English
Release Date: July 16, 2017

Synopsis: A dead husband, missing embryos, and a nervous breakdown prompt Serena to seek a fresh start in a new place. She leaves her teaching position behind and returns to her birth state of West Virginia. Arriving at her father’s home, she is focused on her new job, making new friends and forming an adult relationship with her father. 
Book cover of Rome's Christian Empress

Rome's Christian Empress

Galla Placidia Rules at the Twilight of the Empire

by Joyce E. Salisbury
Language: English
Release Date: July 1, 2015

In Rome’s Christian Empress, Joyce E. Salisbury brings the captivating story of Rome’s Christian empress to life. The daughter of Roman emperor Theodosius I, Galla Placidia lived at the center of imperial Roman power during the first half of the fifth century. Taken hostage after the fall of Rome...
First 78 79 80 81 82 83 8485 86 87 88 89 90 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy