Ida Bester: 10 books

Book cover of Hart oorboord
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Sarena bevind haar op 'n luukse boot vir 'n vier dae lange plesiervaart op die oopsee. Net jammer die aantreklike medepassasier voor wie sy so onverwags te staan kom, verander dit in 'n hellevaart!
Book cover of Duikmaats
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Roedolf van Biljon is nie verhoudingsmateriaal nie, maar Tilda swig nogtans voor sy sjarme. Hy help haar om haar vrees vir skubaduik te oorkom, maar toe hy meer as 'n duikmaat wil wees, weet sy dit voorspel gevaar.
Book cover of Skoonma speel Kupido
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Amerie moet kophou want hierdie man wie se kinders sy tuis onderrig, is 'n wewenaar en 'n aantreklike een daarby. Boonop verkies sy ma om die teuels stewig in haar hande te hou.
Book cover of Sy hart se punt
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 2, 2015

Sune en haar swaer is mede-erfgename van haar skoonouers se plaas buite Dullstroom. Hy was haar jeugliefde, maar is onverwags met iemand anders getroud. Daarom wil sy die plaas vinnig verkoop he. Maar Armand het ander planne...
Book cover of Pasmaats
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Die wildboer van Limpopo het Saritha eers op haar perdjie, en toe haar voete deeglik onder haar uit. Maar voor sy haar aan die heerlikheid kan oorgee, moet sy veg vir haar loopbaan aan die universiteit.
Book cover of Teken van sy liefde
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 4, 2013

In die woestyn verloor Ezanne vir die eerste keer haar hart op 'n man saam met wie sy navorsing doen. Maar terwyl hy ylend van koors is, se hy 'n ander vrou se naam ...
Book cover of n Geur vir elke vrou
by Ida Bester
Language: English
Release Date: September 25, 2018

Book cover of Machoman leer liefdestaal, 'n
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 8, 2017

seerkry in beide madri en kobus se verlede maak hulle lugtig vir mekaar en vir 'n verhouding. en tog bestee hulle elke ledige minuut saam. totdat madri besef dat machoman kobus kuns as tydmors beskou ... en kuns is haar lewe!
Book cover of Kammabruid
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Sanrie en 'n kollega hou as kammapaartjie 'wittebrood' by 'n eksklusiewe lodge om die scoop van die jaar te kry. Die veldwagter Luan Maritz slaan egter Sanrie se asem weg. Maar is hy wie hy voorgee om te wees?
Book cover of Die paartjieknoper
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 7, 2017

annelle is 'n paartjieknoper, maar sy wil nie liefde vir haarself vind nie. toe sy egter in christiaan verwey se oe kyk, is sy nie meer so seker sy wil kupido se pyl ontwyk nie.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy