Helene De Kock: 31 books

Book cover of Seisoen van die skimmelson
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

Seisoen van die skimmelson is ’n verhaal wat sy draaie gooi in die Vrystaatse Hoogland en in Beiere waarheen Madel Vermeer gaan om sang te studeer. Maar sy laat haar jeugliefde, die aantreklike dokter Wiam du Preez, agter. Tydelik, so glo sy. Sy ontmoet Jan-Karel Joubert van Oudewijn wat in Geisenheim studeer en ontdek dat ’n mens se keuses in die lewe jou oor ’n afgrond kan stoot.
Book cover of Die soete dwaling

Die soete dwaling

Plus bonusverhaal: ’n Vrou vir Ver-en-Naby

by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs weg na Londen. Martine kan dit nie begryp nie, want sy het hom lief. Of het sy? In Londen ontmoet Daïrus die misterieuse Sylvia Saunders. Dan is daar ook sy ma wat sy lewe so graag vir hom wil reël . . . ’n Vrou vir Ver-en-Naby is die liefdesverhaal...
Book cover of Anderkant die vloedwaters
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

Anderkant die vloedwaters is ’n storie met onstuimige onderstrome. Dr. Bernard Linde laai een stormnag ’n vreemde vrou op – en sy verdwyn net so skielik weer uit sy lewe. Een ding wéét hy: Hy gaan nooit weer dieselfde wees nie.
1 2 3
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy