Frenette Van Wyk: 17 books

Book cover of Vlerke vir jou hart
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 4, 2015

Bronwen Lindeque raak verlief op die sjokolateur, Sylvain Dubois, by wie sy 'n sjokolateurskursus in Frankryk loop. Sy stem in om sy duiwe op te pas, maar toe een wegraak, vertroebel hulle verhouding.
Book cover of Gelukspakkie
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 5, 2014

Toe Genevieve se danskontrak nie hernu word nie, gaan lek sy haar wonde op Indigobaai. Hier laat 'n man die sensualiteit in haar herontwaak. Maar daar is reeds 'n vrou in sy lewe.
Book cover of Geliefde rebel
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: May 20, 2018

na tien jaar sien malaika weer vir baron, die ou op wie sy haar hart op skool verloor het, maar hy het sy rug op haar gedraai. sy het egter nie haar liefde vir hom ontgroei soos sy gedink het nie. haar aartsvyand heloise skynbaar ook nie. sy is ook steeds net so verlief op baron en dit lyk of hy haar bo malaika kies.
1 2
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy