Frenette Van Wyk: 17 books

Book cover of Maskerdans
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: December 15, 2009

loiselle is by angelique parfumeurs om die geur van afrodite - die godin van liefde - in 'n bottel parfuum vas te vang. nie om haar hart te verloor nie! nie op haar baas francois valour of die geheimsinnige kenzo wat sy by die maskerdans ontmoet nie.
Book cover of Stukkie goud
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 6, 2012

Cameo bevind haar in 'n sprokiesagtige villa. Maar hier is ook 'n haatlike vrou. En 'n onweerstaanbare man. Durf sy hom met haar hart vertrou of is hy deel van iets sinister?
Book cover of Droombestemming
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Soleil Winterbach se lewe word tot stilstand gedwing in die Bosveld. Geoff Berkeman, die vreemde wildbewaarder aan wie se genade sy uitgelewer is, vertrou haar nie, dink sy is kop in een mus met Emilio Rossi.
Book cover of Towerbos se juweel
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 3, 2012

Didi vlug as tydelike werker na die wynplaas Towerbos tot haar egskeiding afgehandel is. Dat sy daar haar hart op Towerbos se eienaar sal verloor, is die laaste ding wat sy verwag het.
Book cover of Skaakmat vir hom
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Lavanda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanze Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en koerantfoto's gesien het.
Book cover of 'n Stukkie hemel
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartsvyand, Stefan Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.
Book cover of Ek wil jou he
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 4, 2013

Sugar is nou wel 'n mechanic en garage-eienaar maar sy is ook vrou. En onverwags bevind sy haar alleen saam met 'n aantreklike man op 'n 4x4-roete in 'n nag vol Bosveldsterre.
Book cover of Wintersprokie
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Kristien vergesel vir Derek Rubenstein en sy gesin na Switserland om 'n Kersfeesartikel vir haar werk te skryf. In 'n berghuis ontdek sy die rede vir Derek se antagonisme jeens Kerstyd en kan hulle sprokie as 'n paartjie uiteindelik begin.
Book cover of Gelukkige einde
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 1, 2014

Olinka bevind haar nie op hierdie bootreis vir 'n vakansie nie; sy is op 'n speurtog. Maar 'n besprekingsfout maak dat sy haar kajuit met 'n man moet deel, een wat sy net sal moet weerstaan.
Book cover of Twee maal so lief
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 3, 2014

Beaudine keer terug na die wildplaas waar sy die man wat sy liefhet aan 'n ander vrou afgestaan het. Hier kom sy voor hom in 'n rolstoel te staan, die ander vrou steeds aan sy sy.
Book cover of Liefde op Petit Paris
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 20, 2018

royale is verlief op haar voog, aragon. maar hy is gekant teen haar passie vir ballet. hy dans boonop heeltyd na amalia se pype. sal royale sy hart kan wen deur haar eie hart te volg?
Book cover of Vuurvliegie
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 11, 2016

Xanthe is in die Amazone om haar vriendin se troue af te neem. Die oomblik wat sy in Bence se oerwoudgroen oe kyk, raak haar kniee lam. Wanneer hulle egter in mekaar se geselskap is, spat die vonke behoorlik ...
Book cover of Boergonje bruid
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 4, 2017

Monalisa is in Rome om haar ouma se vintage trourok op te spoor. Sy ontmoet vir Luca, 'n suksesvolle modeontwerper, en saam pak hulle die soektog aan. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.
Book cover of Vlinderdraai
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 9, 2016

Arend het nie ooghare vir Liabelle nie. Sy het onwetend sy erfplaas voor sy neus weggeraap. Hy word 'n doring in haar vlees, maar sy intense oe - en sy soene - veroorsaak vlinders in haar hart.
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy