Frances Vermaak: 6 books

Book cover of Vallei van verlange
by Frances Vermaak
Language: English
Release Date: January 11, 2011

Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oe vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.
Book cover of Verby verlange
by Frances Vermaak
Language: English
Release Date: January 8, 2015

Marga raak halsoorkop verlief op die prokureur David Gerber. Hy raak haar steunpilaar ... Maar dan vind sy uit dat hy oneerlik met haar was. Sal haar verliefde hart die struikelblok oorleef?
Book cover of Bootnimf
by Frances Vermaak
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op 'n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat 'n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op 'n vreemde manier aan mekaar verbind.
Book cover of Verby onsekerheid
by Frances Vermaak
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Sandra ontmoet 'n wereldbekende dokter in Tanzanie en beleef saam met hom die romantiek en gevare van Afrika. Of die liefde wat sy hier vind haar sal volg, is egter 'n ander saak.
Book cover of Maandruppels
by Frances Vermaak
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Wikus Malan veroorsaak dat Kira na die eiland Guernsey vlug. Tot haar ontsteltenis besef sy daar dat hy die Malan van Ross Kruger en Malan is, die regsfirma vir wie sy werk ...
Book cover of Skakerings van blou
by Frances Vermaak
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Laura ontmoet op dieselfde dag twee mans wat ewe aantreklik is en al twee wedywer om haar guns. Later blyk dit hulle verlede was lankal verstrengel. Gaan sy dieselfde fout as haar ouma maak?
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy