Erika Swart: 3 books

Book cover of Maanligsprokie
by Erika Swart
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Hy voel nie eens 'n klein bietjie skaam oor sy nors onbeskoftheid nie. Rudolf de Leeuw is gretig om van haar as sy ma se geselskapdame ontslae te raak, maar hy ken nie vir Anel Malan nie!
Book cover of Toevlug na liefde
by Erika Swart
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Daar is 'n kalmte, 'n sterkte by hom wat diep le ... Dis die soort krag wat Mia nodig het. Maar waarom sal 'n man soos Brink Greyling met 'n afvlerk soos sy gemoeid wil wees?
Book cover of Goedgenoeg vir Mienke
by Erika Swart
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Die testament bepaal Mienke moet Goedgenoeg verdien deur na 'n jaar wins te toon. Daarvoor sien Mienke kans. Waarvoor sy nie kans sien nie, is haar buurman. So dierbaar en behulpsaam as wat hierdie Ruben-man is wanneer hy op sy perd die werf inkom, so kan sy buie wissel. Mienke weet nie genoeg om...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy