Dag Heward Mills: 595 books

Book cover of Inona no Dikan'ny hoe Hendre tahaka ny Menarana
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 9, 2018

Hoy Jesosy: hendre tahaka ny menarana ary morà tahaka ny voromailala. Hendry tokoa ve ny menarana? Nahoana I Jesosy no manome toro-hevitra toy izany? Raiso ny dianao ao amin'ity boky mahaliana nosoratan'i Dag Heward-Mills ity, ary fantaro ny fahendrena miafina ananan' ny menarana.
Book cover of Ny Fitaomana Mamin’ ny Hosotra (Natonta faha-2)
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 14, 2018

Mandeha eo anivon’ ny loza, fandrika ary fitaka maro ny Kristiana. Hanokatra ny masonao amin’ ireo loza voahevitra tsara miandry hamely, handratra sy hamotika antsika ity boky ity. Ampio ny tenanao, vonjeo ny tenanao ary afaho ny tenanao amin’ ny alalan’ ity boky mahery vaika mikasika ny Loza...
Book cover of Ireo Izay Tsy Mahalala
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 15, 2018

Ao anatin’ ity boky fianatra ity I Eveka Dag Heward-Mills dia mampianatra ny fomba hanamafisan’ ny fangaron’ ny fahatokiana ny fiasan’ ny mpitarika. Ara-baiboly, ara-tantara sy araka ny literatiora dia hita fa tena ilain’ ireo mpamaky isan-karazany ny resahana eto.
Book cover of Ny Olom-Boahosotra Sy Ny Hosotra
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 8, 2018

Ny harena sarobidin' ny hosotra dia ao amin'ny voahosotra. Ny hosotra dia tsy misaraka amin'ny olona izay voahosotra. Ny hosotra dia ao amin' ny lehilahin' Andriamanitra! Ny hosotra dia miaraka amin' ny lehilahin' Andriamanitra! Ny hosotra dia eo amin'ny lehilahin' Andriamanitra. Ity boky vaovao sy...
Book cover of Ovao Ny Ministera Pastoralinao
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 15, 2018

Tena tongasoa tokoa ity boky ity. Eveka Dag Heward-Mills, pastera ny tenany, no manazava ny antony sy ny fomba ny maha-hay atao ny manao izay ahombiazan’ ny asa fanompoana pastoraly.
Book cover of Lojaliteit en Dislojalteit
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

Hoewel dit ‘n baie belangrike vereiste vir God se leiser is, is baie min oor die onderwerp geskryf. In hierdie boek beskryf Dag Heward-Mills baie belangrike beginsels met die doel om die stabiliteit in kerke te vermeerder. Die inhoud van hierdie boek is so toepassing en prakties dat dit ’n onmisbare hulpmiddel vir baie kerkleiers geword het.
Book cover of Die kuns van leierskap
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Die roeping tot die bediening is 'n roeping tot leierskap. Met 'n gemaklike en praktiese benadering beskryf dr Dag Heward-Mills weer eens die beginsels wat van hom 'n uitstekende Christen-leier gemaak het. Die waarhede wat hier uiteengesit word, sal baie mense inspireer om die kuns van leierskap suksesvol te beoefen.
Book cover of Etiek vir die bediening
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

In hierdie uitstekende werk ondersoek Dag Heward-Mills gebeure in die werklike lewe van vandag wat op die bediening betrekking het. Hy hanteer praktiese sake soos finansies, politiek, die hantering van persone van die teenoorgestelde geslag en die interaksie tussen belangegroepe in die bediening. Hierdie...
Book cover of Ander...
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2018

Die Bybel vermaan ons: “Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n” (Filippense 2:4). In hierdie tydige boek daag Dag Heward-Mills jou uit om verder te gaan as om net aan jouself te dink en ook aan ander aandag te gee! Betoon liefde ook aan ander! Hou...
Book cover of Vergroot jou bediening met wonders en openbarings van die Heilige Gees
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

Bestaan die bonatuurlike vandag? Kan ek in die bonatuurlike optree? As God nog mense genees, waarom genees Hy nie almal nie? Hoe kan ek die salwing tot genesing ontvang? Ontdek die antwoorde op hierdie en baie ander vrae oor die openbarings van die Heilige Gees deur die bladsye van hierdie opwindende boek deur Dag Heward-Mills.
Book cover of Die kuns van bediening
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Om 'n kuns te ontwikkel is om 'n vermoë of vaardigheid te ontwikkel. Die Bybel sê dat manne met vaardigheid guns van God ontvang. Die werk van die bediening vereis groot vaardigheid. Hierdie nuwe boek, "Die kuns van bediening" is 'n broodnodige bron vir almal wat verlang om die werk van...
Book cover of Stappe na die Salwing
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

Begeer jy om die salwing te ontvang? In hierdie geskiedkundige boek verduidelik dr Dag Heward-Mills verskeie stappe om die salwing te ontvang. Hierdie boek sal beslis vir jou in jou bediening tot seën wees. Ontdek die stappe wat jy moet doen om die salwing te ontvang!
Book cover of Wat dit beteken om ’n herder te word
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: September 19, 2018

Net een ding kom in jou gedagtes op as jy die woord "herder" hoor - skape! Skape is afhanklike diere wat 'n herder nodig het. 'n Herder is 'n gids wat die skape liefhet en versorg. Die Bybel praat van ons as die skape van God se weide. Jesus het vir Petrus opdrag gegee om sy skape te laat...
Book cover of Die Gesalfde en sy Salwing
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2018

Die skat van die salwing is in die gesalfde. Die salwing is onlosmaaklik van die persoon wat gesalf is. Die salwing is in die man van God! Die salwing is met die man van God! Die salwing is op die man van God! Hierdie nuwe en opwindende boek deur Dag Heward-Mills sal die harte verbly van diegene wat na die salwing op soek is.
First 13 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy