Chris Sasner: 3 books

Book cover of Die Swart Kat slaan 'n noot

Die Swart Kat slaan 'n noot

Die Swart Kat, #3

by Chris Sasner
Language: Afrikaans
Release Date: February 16, 2017

Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer ‘n noot! Die Swart Kat het sy eie tradisie opgebou: die roekelose trotsering van doodsgevaar. Ook maar goed hy het nege lewens, want met skurke Tosher, Polanski en die sinistêre, grootkop dwerg Tjollie,...
Book cover of Die Swart Kat slaan neer

Die Swart Kat slaan neer

Die Swart Kat, #1

by Chris Sasner
Language: Afrikaans
Release Date: February 16, 2017

Die Swart Kat loop op die spoor van misdadigers in Suid Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ‘n mamba, geruisloser as ‘n arend, so sterk soos ‘n bees en so onverskrokke soos… soos … ‘n ratel. Iewers het hy gelees dat ‘n ratel vir niks...
Book cover of Die Swart Kat slaan 'n ster

Die Swart Kat slaan 'n ster

Die Swart Kat, #2

by Chris Sasner
Language: Afrikaans
Release Date: February 16, 2017

Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag op land en volk. Ontvoering, terrorisme, gemene spel - waar avontuur ook al aan’t broei is - betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaad arena. Die Swart Kat onsien persoonlike veiligheid ter wille...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy