Cecilia Nortje: 8 books

Book cover of Nuwe drome
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: July 20, 2018

cecilia nortje is bekend vir die diepte in haar romanses, en die eg menslike verhoudings tussen die karakters.hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van cecilia se vorige romanzas, die weddenskap, toekomsbelofte en net 'n stukkie papier.
Book cover of Romanse in beseringstyd
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Toe Annalize hoor sy het 'n breingewas en het net twee jaar om te leef, besweer sy haar vrees vir die dood met 'n voorneme om voluit te leef. En sy laat toe dat sy vir 'n mansoek-realiteitsprogram ingeskryf word.
Book cover of Instaanmeisie
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 6, 2012

Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kerel se meisie. Dis nie net 'n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou genoeg nie.
Book cover of Vriende met voordele
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 9, 2015

Vasti Pienaar se dogter, Liela, raak verlief op Magnus, die skool se nuwe hartebreker. Vasti keur die verhouding nie goed nie, veral nie toe sy Magnus se aantreklike pa, die befaamde argitek Tertius Roodt, ontmoet nie.
Book cover of Net 'n stukkie papier
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 5, 2014

Pippa se geluk as nuwe spabestuurder van 'n luukse oord word 'n nagmerrie toe sy besef wie die oord se eienaar is: 'n deurtrapte skelm wat haar vyf jaar gelede uit haar casinogeld verkul het.
Book cover of Een nag in Parys
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 4, 2016

In Frankryk gaan Cara haar reuse liefdesteleurstelling afskud en mans eens en vir altyd vergeet. Maar toe kruis haar paadjie met die van die onmoontlik aantreklike Philippe en sy verloor haar hart een nag in Parys.
Book cover of Toekomsbelofte
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Kan dit werk en aanhou werk, met 'n ouderdomsverskil van vyf jaar tussen Katja en die jonger Isao? Of is kennis en opregte liefde groter as die groenoogmonster en bitter herinneringe? Dit moet Katja self uitvind.
Book cover of Meneer perfek
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te neem. Maar dis gedagtes oor Fensham wat haar saans wakker hou.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy