Bernard Levine: 184 books

Book cover of Wie man Gedichte zu Geld macht
by Bernard Levine
Language: German
Release Date: October 1, 2017

Sie schreiben Gedichte? Dann können Sie mit Ihrer Poesie Geld verdienen, indem Sie sie auf Grußkarten, Kalendern, Postern und Schildern veröffentlichen lassen. Wenn Sie sich Ihren Traum erfüllen und für Ihre Gedichte bezahlt werden möchten, ist dieses einzigartige Buch genau das richtige...
Book cover of Conoce a Freddy el bombero amigable
by Bernard Levine
Language: Spanish
Release Date: February 6, 2018

El presente libro nos relata la descri`cion que hace una persona del por qué se convirtió en bombero, ya que encontró en esta profesión una manera de llevar a cabo todas las aspiraciones altruista y humanitarias como una realización de vida.
Book cover of Conheça Freddy o amigo bombeiro
by Bernard Levine
Language: Portuguese
Release Date: November 6, 2016

Mamãe e Papai, seus filhos vão adorar saber quem eu sou. Eu sou Freddy o amigo Bombeiro. Tragam seus filhos para o Posto de Bombeiros para saber mais sobre o meu trabalho. Tenho muitas histórias interessantes para contar. Sejam bemvindos ao meu Posto de Bombeiros!
Book cover of Diversão de Montão!
by Bernard Levine
Language: Portuguese
Release Date: September 6, 2018

Esta é uma coleção de piadas divertidíssimas para proporcionar horas de alegria e entretenimento puro aos seus pequenos - parentes ou filhos. Prepare-se para dar muitas risadas!!!
Book cover of Ontvang Jou Wonderwerk
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2017

Hierdie is 'n opwindende boek wat jou sal inspireer namate jy die geheim tot die lewe, geluk en sukses ontdek. Wees getrou aan jouself en volg jou hart. Laat die wonderwerke wat jy so graag wil hê moet gebeur, jou lewe vul!
Book cover of Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: October 19, 2016

Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir...
Book cover of Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: June 28, 2016

Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande  die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van?...
Book cover of Hoe om jou sielsgenoot te ontmoet?
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: February 10, 2017

Hierdie unieke boek gaan jou 'n groot voorsprong gee om die regte geleenthede te skep om jou droom geliefde te ontmoet. 
Book cover of Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: July 16, 2016

Jy kan geld maak deur boeke, gratis handtekeninge, kroeg-biermatjies en selfs doringdraad te versamel!
Book cover of Die Wêreld se mees Geliefde Inspirasies
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: July 7, 2016

'n  Opbeurende boek vol inspirasies. Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe.  Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee.   
Book cover of Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: February 28, 2017

Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense...
Book cover of Word betaal vir jou gedigte
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: May 7, 2016

Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou....
Book cover of Kinders hou van grappies vertel
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: July 7, 2016

Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was. Kinders is lief om te lag. Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel. Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee.
Book cover of Maak geld deur alledaagse, maklik-om-te-kry items te versamel
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: July 21, 2016

Waar kry jy gewilde versamelitems wat verniet weggegee word (of wat teen lae pryse verkoop word), waarmee jy kan woeker vir groot winste? Hoe weet jy wat die waarde van jou versamelstukke werd is? Watse unieke goedjies kan jy begin versamel?
First 7 8 9 10 11 12 1314
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy