Anchien Troskie: 8 books

Book cover of Die staat teen Anna Bruwer
by Anchien Troskie, Elbie Lötter
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2012

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem...
Book cover of The State Vs Anna Bruwer
by Anchien Troskie, Elbie Lötter
Language: English
Release Date: June 15, 2012

In It’s Me, Anna South Africans were introduced to a girl-child few would ever forget. Anna was a survivor of hell – for eight long years she was sexually abused by her stepfather. But she got away from him, and from that life. In the final moments of It’s Me, Anna she looked her stepfather...
Book cover of Dis ek, Anna
by Elbie Lötter, Anchien Troskie
Language: Afrikaans
Release Date: September 16, 2011

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye...
Book cover of Vermis op Allesverloren
by Anchien Troskie
Language: Afrikaans
Release Date: September 14, 2014

"Die rykes kyk na mekaar, die armes moet na hulleself omsien. Of alle klein dorpies dit doen, weet ek nie, maar Allesverloren doen dit beslis. Aanmekaar. En die ergste van alles is dat hulle dit nie eens meer agterkom nie. Dit word net van geslag tot geslag so aangegee. Jy raak gewoond daaraan...
Book cover of Die besoeker
by Anchien Troskie
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord. Tot ’n beskermengel op haar pad verskyn.
Book cover of Nooit is 'n lang, lang tyd
by Anchien Troskie
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Uiteindelik, ‘n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ‘n lekker-leesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ‘n geheim wat die ander nie dúrf weet nie. Dis ‘n meesleurende...
Book cover of Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe)

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe)

Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer

by Anchien Troskie
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat.” Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in...
Book cover of It's Me, Anna
by Elbie Lötter, Anchien Troskie
Language: English
Release Date: May 10, 2012

She called herself Silent Anna because she couldn’t tell anyone what happened between her and her stepfather. Now, many years later, she breaks the silence to reveal the sexual abuse she suffered, its impact on her life and how she has finally managed to overcome it. It’s me, Anna is based on a true story.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy