Stewardship category: 351 books

Cover of Want Wie Het, Vir Hom Sal Gegee Word; En Wie Nie Het Nie, Van Hom Sal Weggeneem Word Ook Wat Hy Het.
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

Jesus Christus onthul die ontnugterende beginsel wat voorspoed en rykdom beheers. Hy wat het, sal meer kry! Hoe onregverdig klink dit nie! En tog is dit die werklikheid wat elke dag voor ons oë afspeel. Hierdie boek wil dié Skrifdeel verstaanbaar maak wat deur min verstaan word. Jy sal groot insig in die geheimenisse van voorspoed verkry as jy hierdie nuwe boek deur Dag Heward-Mills lees.
First 20 21 22 23 24 25 26
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy