150 Stories

Fiction & Literature, Short Stories
Cover of the book 150 Stories by Nataniël, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nataniël ISBN: 9780798166652
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 30, 2014
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Nataniël
ISBN: 9780798166652
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 30, 2014
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe stories. This extensive collection of stories by the inimitable Nataniël will make an ideal Christmas gift for any of his fans! His unique voice and style, his quirky and sharp humour, his empathy for the outcast and outsider, make him an important voice in our society. The collection includes almost all his stories (English and Afrikaans) from his older books which are now out of print (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), as well as 10 new stories.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Kosbaar soos die lewe by Nataniël
Cover of the book It Might Get Loud by Nataniël
Cover of the book Die troebel tyd by Nataniël
Cover of the book The Skinner's Revenge by Nataniël
Cover of the book Sondag by Nataniël
Cover of the book Ratels by Nataniël
Cover of the book 'n Vonk van liefde by Nataniël
Cover of the book Sirkus by Nataniël
Cover of the book Gruispad na Tóg Wat by Nataniël
Cover of the book Christine le Roux Keur 3 by Nataniël
Cover of the book Abel se ontwaking by Nataniël
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 8 by Nataniël
Cover of the book Plaasmoord by Nataniël
Cover of the book Kobra by Nataniël
Cover of the book Sewende somer by Nataniël
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy