101 dagstukke vir tieners (eBoek)

Die Here het jou lief. Leef dit! Glo dit!

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Meditations, Kids, Religion, Christianity
Cover of the book 101 dagstukke vir tieners (eBoek) by Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith ISBN: 9781431608669
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 18, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith
ISBN: 9781431608669
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 18, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Tieners kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR TIENERS is spesifiek op tieners gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei tieners in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Aan die einde van die boek is daar ook plek vir die tiener om sy of haar eie lofpsalm te skryf. Elke tiener sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Tieners kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR TIENERS is spesifiek op tieners gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei tieners in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Aan die einde van die boek is daar ook plek vir die tiener om sy of haar eie lofpsalm te skryf. Elke tiener sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Veilig by God by Johan Smith
Cover of the book Destined for Growth by Johan Smith
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Johan Smith
Cover of the book Jordan se wens by Johan Smith
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Signposts to Spirituality by Johan Smith
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Saving Zimbabwe by Johan Smith
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Kind van die lig by Johan Smith
Cover of the book Leef liefde by Johan Smith
Cover of the book Vry om te leef by Johan Smith
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy