'n Tuin vir Tessa

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book 'n Tuin vir Tessa by Helena Hugo, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780796321091
Publisher: Lux Verbi Publication: September 7, 2018
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780796321091
Publisher: Lux Verbi
Publication: September 7, 2018
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?

More books from Lux Verbi

Cover of the book Kies die lewe by Helena Hugo
Cover of the book Sara by Helena Hugo
Cover of the book 'n Uur van lig by Helena Hugo
Cover of the book Reënboog deur my trane by Helena Hugo
Cover of the book Gesonde seks by Helena Hugo
Cover of the book Kry styl - Jesus s'n by Helena Hugo
Cover of the book 'n Lewe voor God by Helena Hugo
Cover of the book Ná aan my hart by Helena Hugo
Cover of the book Duet by Helena Hugo
Cover of the book Gebede vir elke vrou by Helena Hugo
Cover of the book Shéri by Helena Hugo
Cover of the book In God se teenwoordigheid by Helena Hugo
Cover of the book Hanna by Helena Hugo
Cover of the book Die ewigheid in my hart by Helena Hugo
Cover of the book Elim by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy