Best Books Studiewerkgids: My Japan

Nonfiction, Reference & Language, Study Aids
Cover of the book Best Books Studiewerkgids: My Japan by Hettie van Zyl, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Hettie van Zyl ISBN: 9781776071555
Publisher: Best Books Publication: October 17, 2016
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Hettie van Zyl
ISBN: 9781776071555
Publisher: Best Books
Publication: October 17, 2016
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Op die planke - My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: 'n Volledige bespreking van die drama, Opsommings van al die tonele, Woordverklarings, Kontekstuele vrae, 'n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, temas, styl en motiewe, Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker, 'n Konsepvraestel, Foto's van die verhoogstuk. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Op die planke - My Japan, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal. 'n Volledige antwoordstel (met onderwysernotas wat voorafinligting bevat) is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

More books from Best Books

Cover of the book The Girl From Hollywood by Hettie van Zyl
Cover of the book Make the Ghost of It (Cozy Mystery Series) by Hettie van Zyl
Cover of the book The Drive-By Wife, Book 2 by Hettie van Zyl
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leerderboek vir Huistaal by Hettie van Zyl
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal by Hettie van Zyl
Cover of the book The Prawn Identity (Cozy Mystery) by Hettie van Zyl
Cover of the book Landscapes of short stories for Gr 10 Second Additional Language by Hettie van Zyl
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal by Hettie van Zyl
Cover of the book Witches' Charms by Hettie van Zyl
Cover of the book Verhalten Sie Soch Wie Eine Dame, Denken Sie Nicht Wie Ein Mann! ( Der wahre MaBstab fur wie Manner und Frauen Ansicht Liebe, Intimitat, Beziehungen und Vertrauen ) by Hettie van Zyl
Cover of the book The Halloween Onesie Spell by Hettie van Zyl
Cover of the book Spelling Mistake (Witch Cozy Mystery) by Hettie van Zyl
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal by Hettie van Zyl
Cover of the book Sweet Revenge by Hettie van Zyl
Cover of the book The Lost Continent by Hettie van Zyl
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy