Fluisterliefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Fluisterliefde by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624056676
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624056676
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

"Die liefde praat met baie stemme in ’n mens se hart, het Beamari eens op ’n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met ’n fluisterstem en soms is dit soos die druising van ’n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. Naudésrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. Die noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na ’n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme – een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief – wat haar hart laat luister. Beamari moet ’n keuse maak wat haar lewe en dié van haar kind gaan verander. Die liefde praat met baie stemme in ’n mens se hart, het Beamari eens op ’n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met ’n fluisterstem en soms is dit soos die druising van ’n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. Naudésrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. Die noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na ’n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme – een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief – wat haar hart laat luister. Beamari moet ’n keuse maak wat haar lewe en dié van haar kind gaan verander. "

More books from Tafelberg

Cover of the book Met ander woorde by Ettie Bierman
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Ettie Bierman
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Ettie Bierman
Cover of the book Eiland van vervulling by Ettie Bierman
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Ettie Bierman
Cover of the book Môrester in die hart by Ettie Bierman
Cover of the book Die hart se tweede lente by Ettie Bierman
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Ettie Bierman
Cover of the book Meisie in die reën by Ettie Bierman
Cover of the book Sluiers van die nag by Ettie Bierman
Cover of the book Sterre is vir ewig by Ettie Bierman
Cover of the book Rebecca by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Ettie Bierman
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Ettie Bierman
Cover of the book Chirurg van harte by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy