E Boeke Vir Afrika: 6 books

Cover of Spertyd vir Moord
by Chris Moolman
Language: Afrikaans
Release Date: November 12, 2012

Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en 'n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van 'n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as 'n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van 'n dagblad. Die skrywer van...
Cover of Sandsteenkasteel
by Felicia Goosen
Language: Afrikaans
Release Date: March 14, 2013

“My planne is reeds agtermekaar. Ek gaan van Kingsberg ’n onvervreembare erfenis maak tot ná die vierde geslag. So sal ek sorg dat niemand hier afbreek wat ek opgebou het nie. Niemand sal hier iets kan doen wat die volgende geslagte benadeel nie.” Voordat John Adams hierdie uitspraak maak,...
Cover of Testament vir Twisfontein
by Chris Moolman
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2016

Met watter duister geheime loop Hendrik Haasbroek in hom rond? En wat kom soek Lukas Wiese op Twisfontein? Gaan Stella in die middel van dié twee se stryd beland? En wat steek Petrus Haasbroek al sy lewe lank weg? Lekker spanningsvolle intrige.  
Cover of Die laaste advokaat
by Chris Moolman
Language: Afrikaans
Release Date: May 29, 2014

Wanneer 'n bekende afgetrede advokaat, Otto Falck, besluit om die vermeende moordenaar van 'n middeljarige egpaar op 'n kleinhoewe buite Bloemfontein te verdedig, geskied dit ná groot innerlike wroeging. Sy beminde is immers ná 'n kaping verkrag en vermoor. 'n Voormalige joernalis, Coen...
Cover of Vlam van die Salamander
by Chris Moolman
Language: Afrikaans
Release Date: March 8, 2015

Die tragedie van sy gesin se dood in 'n tref-en-trap-ongeluk laat Coen, top-misdaadverslaggewer, perspektief verloor. Hy drink te veel en kan nie van die gedagte loskom dat hy die eintlike teiken van die moordenaar was nie. Geleidelik begin hy deur sy dranknewels die deurmekaar legkaart van 'n bose...
Cover of Met Moord in Remissie
by Chris Moolman
Language: Afrikaans
Release Date: October 23, 2014

'n Wrok dwing jou terug na die plek van oorsprong; na die man wie se beeld jou jare lank teister tot die dood toe. En dit is waar Willem Visser hom bevind, op die drumpel van die dood. Maar daar is nog een taak wat hy moet volbring voordat hy bereid is om sy lot finaal te aanvaar: die smalende Louis Viljoen moet dood.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy