Romanza imprint: 298 books

by Marijke Greeff
Language: English
Release Date: December 15, 2009

hierdie is 'n mega-omnibus van marijke greeff se vorige kaapse liefdesverhale bestaande uit esmeralde, seerower vir shakira en markies vir melesinda. esmeralde:by haar agtiende verjaarsdagbal ontmoet esmeralde die baie aantreklike rene courtelle. hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar rene...
by Nita Griessel
Language: English
Release Date: January 4, 2014

'n Brief tussen haar oom se goed na sy dood, laat Jana Vergenoeg-vakansieoord toe gaan. Sy moet Armand Schutte ontmasker. Hy dink sy's bloot 'n werker in sy perdestalle. Wie sy is, mag hy nooit weet nie.
by Bep du Toit
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Ingrid kan uiteindelik nie met die man trou wat so onwillig was om te trou nie. Sy word oornag die voog van haar suster se twee kinders. Maar hulle het 'n ryk en aantreklike oom ...
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: August 25, 2018

is dit moontlik om geluk te vind in 'n huwelik wat twee stiefkinders insluit? julia meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag...
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 6, 2015

Sienna gaan soek 'n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer 'n avontuur as 'n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid?
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Babette se buurman is nie haar tipe nie, al is hy Blind Justice se lead singer, waaroor almal blykbaar gaande is. Dis net dat hy 'n ander mens van die verhoog af is ...
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 11, 2014

Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is, dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer?
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 2, 2014

Miranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 2, 2017

Na jare van seerkry weens Rudi se rondlopery besluit Melani om weg te gaan en van hom te vergeet. Met haar terugkoms in Wiesenhof raak Rudi halsoorkop verlief op die &quote;nuweling&quote; op die dorp - min wetend dat die skoonheid einste Melani is.
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 5, 2016

Giselle glo die liefde bring net hartseer, daarom gaan sy nooit eendag trou nie. En ook nie verlief raak nie. Toe ontmoet sy dokter Ben Joubert wat haar oortuigings uitdaag deur haar siening oor die liefde drasties te verander.
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: December 15, 2009

zoey ontmoet die enigmatiese dokter jano marnitz terwyl sy met vakansie in parys is. hy ontwikkel 'n obsessie om haar gesig, wat in 'n motorongeluk beskadig is, te herstel. het hy dalk gevoelens vir haar of is dit slegs sy doktersinstinkte wat inskop?
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: June 20, 2018

charlotte, oftewel charlie, vra vir christiaan om haar te help om haar seehuisie op te knap, maar hy besef hy sal sy gevoelens vir haar in toom moet hou want wie se haar verhouding met james duncan, die internasionale rolprentheld, is verby?
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Isabella staan na vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te praat.
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 15, 2018

milan keer na haar suster se dood terug na sa om haar swaer en sy kinders by te staan. ou gevoelens begin weer blom, maar wat steek etienne vir haar weg? mag milan hoop op liefde in die lente?
First 11 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy