Hartklop imprint: 35 books

by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitêre organisasie Dokters sonder Grense werk.  Sierra Leone is in ’n bloedige burgeroorlog gewikkel en Clare het ‘n jaar laas van Nick gehoor.   Clare weet dat Nick se enigmatiese...
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 7, 2015

Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van ‘n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna ‘n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen ‘n boom. Adela is beseer en het ’n diep...
by Rykie Roux
Language: Afrikaans
Release Date: March 21, 2011

Van hul eerste ontmoeting was daar ’n magnetiese aantrekkingskrag tussen dokters Vasti van Vuren en Frits Spies. Maar Vasti sou dit nooit eens oorweeg om toe te gee aan die onuitgesproke gevoelens tussen hulle nie. Daarvoor gooi haar pa se siektetoestand te ’n lang skadu oor haar lewe. Daarom...
by Marlee Tesselaar
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien....
by Madeleine Malherbe
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem,...
by Madeleine Malherbe
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Laura Els is glad nie baie gelukkig in die hospitaal waar sy verpleeg nie. Miskien is dit omdat haar kêrel, Braam, weg is Engeland toe. Of dalk is dit nog die nadraai van die tsoenami-gebeure. Wat ook al, Laura besluit om Engeland toe te gaan, na Braam toe. Maar eers wil sy terug Thailand toe, vir...
by Madeleine Malherbe
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek. ...
1 2 3
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy