Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

n Nuwe man teen Vrydag (eBoek)

Verander jou man se gesindheid, gedrag en kommunikasiestyl in 5 dae

by Kevin Leman
Language: Afrikaans
Release Date: December 30, 2010

Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese...
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: January 7, 2013

Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding,...

Die huweliksdaad (eBoek)

Ervaar die skoonheid en vreugde van seksuele liefde in die huwelik

by Tim LaHaye, Beverly LaHaye
Language: Afrikaans
Release Date: May 4, 2004

God wil hê die huweliksdaad moet die mees voortreflike ervaring wees wat twee mense met mekaar kan deel. Tim en Beverly LaHaye se openhartige, diepgaande en Bybelse bespreking van seksuele liefde vir getroudes verskaf riglyne, doelwitte, beginsels en navorsingsresultate wat egpare sal help om ’n bevredigende...

21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek)

... en nog meer maniere om 'n gelukkige huwelik te verseker

by Ewald Van Rensburg, Beatrix Van Rensburg
Language: Afrikaans
Release Date: June 29, 2009

Al is huweliksmaats lief vir mekaar, sukkel hulle dikwels om ware huweliksgeluk te ervaar. In 21 MANIERE OM JOU HUWELIK TE VERWOES gee Ewald en Beatrix van Rensburg vir lesers raad oor hoe om die slaggate in hulle huwelik betyds raak te sien. Hulle gee ook effektiewe teenvoeters en huweliksresepte om...

Liefde en respek (eBoek)

Die liefde wat sy so graag wil he. Die respek wat hy so nodig het.

by Emerson Eggerichs
Language: Afrikaans
Release Date: June 19, 2006

Die geheim van suksesvolle kommunikasie tussen eggenote lê hierin: onvoorwaardelike respek vir hom is net so belangrik as onvoorwaardelike liefde vir haar. Dis ’n huweliksgeheim wat elke paartjie begeer, maar wat net enkeles ooit vind. In LIEFDE EN RESPEK gee dr. Emerson Eggerichs baanbrekersriglyne...

Die ontmoeting (eBoek)

Sommige geheime moet onthul word ... al is dit teen 'n prys

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: July 12, 2007

In antwoord op sy oorlede vrou se laaste versoek, begin John Baxter die soektog van ’n leeftyd: om sy en Elizabeth se eersgeborene te vind en deel te maak van hulle familie voor die Baxter-familiereünie. Intussen kry Hollywood-akteur Dayne Matthews baie slegte nuus wat hom sy aanneemouers se geloof...
by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Language: Afrikaans
Release Date: October 29, 2008

Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man, Tim, ’n gerespekteerde professor in joernalistiek, ’n buite-egtelike verhouding het met een van sy studente en ’n egskeiding wil hê, is sy woedend, seergemaak en verward. Sy keer terug na haar ouerhuis om dinge uit te sorteer. Daar besluit sy dat...

Om te onthou (eBoek)

Herinneringe bring genesing te midde van tragedie

by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Language: Afrikaans
Release Date: September 22, 2009

Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir...

Die tuiskoms (eBoek)

Hy het weggedraai van alles af, maar sy familie weier om moed op te gee

by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Language: Afrikaans
Release Date: April 14, 2010

Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2012

Bailey Flanigan se droom om ’n danser en aktrise in New York te wees, is besig om bewaarheid te word, terwyl Cody ’n klein hoërskool-voetbalspan afrig – op én van die veld af. Maar sonder dat hulle die geleentheid het om hul drome met mekaar te deel, kan nie een van hulle ware vervulling ervaar...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2012

In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker. Intussen het Cody se uitstekende afrigting en sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: August 17, 2011

Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! DIE AFSKEID is die eerste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks. Bailey se avonture begin wanneer sy die geleentheid kry om ’n oudisie te doen vir ’n Broadway-musiekblyspel in New York. Maar is...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: January 7, 2013

In DIE LIEFDE VAN BAILEY FLANIGAN begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en laaste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks is Bailey besig om haar troue te beplan en keuses te maak wat haar toekoms gaan beïnvloed. Bailey geniet die begin...

Die reunie (eBoek)

n Skokkende diagnose en 'n geheim sal hul lewens vir altyd verander

by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2010

In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. In DIE REÜNIE dwing die realiteit van...
1 2 3 45 6 7 8 9 10
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy