Rina Lamprecht: 7 books

Book cover of Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Gr 12 EAT
by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: May 6, 2016

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal,...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leerderboek vir Huistaal
by Rina Lamprecht, Minda Groenewald, Nelmari Smit
Language: Afrikaans
Release Date: November 17, 2016

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leerderboek vir Huistaal
by Rina Lamprecht
Language: Afrikaans
Release Date: July 15, 2017

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leerderboek vir Huistaal
by Rina Lamprecht, Mind Groenewald, Nelmari Smit
Language: Afrikaans
Release Date: July 15, 2017

Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal
by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 7 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
by Henk Viljoen, Rina Lamprecht, Marlene Bester
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal
by Henk Viljoen, Rina Lamprecht, Annette Lighthelm
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 8 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy