Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Gr 12 EAT

Kids, Fran&
Cover of the book Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Gr 12 EAT by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy ISBN: 9781776070220
Publisher: Best Books Publication: May 6, 2016
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
ISBN: 9781776070220
Publisher: Best Books
Publication: May 6, 2016
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poësiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poësie. • Bespreking van elke poëtiese begrip wat in die gedigte voorkom. • Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae oor elke gedig. • Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte. • Engelse vertalings van elke gedig in die poësiebloemlesing. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

More books from Best Books

Cover of the book Any Given Sundae (Cozy Mystery) by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Best Books Study Work Guide: The Mark Gr 10 HL by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Australian Amateur Sleuth: Box Set: Books 1-3 by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leerderboek vir Huistaal by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book The Drive-By Wife, Book 3 by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Landscapes of poems for Gr 12 Second Additional Language by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book This Is My Sh*T! by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Best Books Study Work Guide: Poems From All Over Gr 11 HL by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Christmas Spirit by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Black Women Can Change Directions by Changing Conditions ( REVISED EDITION ) by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book The Drive-By Wife, Books 1, 2 & 3 by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book Verhalten Sie Soch Wie Eine Dame, Denken Sie Nicht Wie Ein Mann! ( Der wahre MaBstab fur wie Manner und Frauen Ansicht Liebe, Intimitat, Beziehungen und Vertrauen ) by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
Cover of the book The Girl From Hollywood by Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy