Piet Steyn: 4 books

Book cover of Bottelnek
by Piet Steyn
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse...
Book cover of Snoeiskêr
by Piet Steyn
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Die duime is met ’n soort skêr of tang afgesny, en geoordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument in elke geval gebruik. Moontlik ’n gewone snoeiskêr, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens lê...

Tik

Book cover of Tik

Tik

by Piet Steyn
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2012

Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia . . . Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman. En weer is dit ’n verhaal barstens vol aksie en raaisels en . . . hormone! Propvol dwelms ook, want hierdie keer is dit die landwye toename...

Tou

Book cover of Tou

Tou

by Piet Steyn
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

’n Moordmasjien wat met die grootste presisie en kundigheid te werk gaan, bes moontlik met die hulp van die Polisie self. Dié selfaangestelde laksmanne moet dringend gestop word, ja, maar ewe dringend is die opspoor van die lekplek in eie geledere, en dit word aan Pine Pienaar alleen toevertrou.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy