Vermis op Allesverloren

Fiction & Literature, Historical, Mystery & Suspense
Cover of the book Vermis op Allesverloren by Anchien Troskie, Kwela
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anchien Troskie ISBN: 9780795706912
Publisher: Kwela Publication: September 14, 2014
Imprint: Kwela Language: Afrikaans
Author: Anchien Troskie
ISBN: 9780795706912
Publisher: Kwela
Publication: September 14, 2014
Imprint: Kwela
Language: Afrikaans

"Die rykes kyk na mekaar, die armes moet na hulleself omsien. Of alle klein dorpies dit doen, weet ek nie, maar Allesverloren doen dit beslis. Aanmekaar. En die ergste van alles is dat hulle dit nie eens meer agterkom nie. Dit word net van geslag tot geslag so aangegee. Jy raak gewoond daaraan om saam met jou kliek te swem om bo te bly. Ek dink tannie Erta het moeg geraak vir swem. En omdat sy verkies het om anders te leef, het hulle haar verwerp." Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Hoekom lê die skêr, verf en karton nog op die kombuistafel asof sy onderbreek is? Waarom het sy nie ’n briefie gelos soos sy altyd maak nie? Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as ’n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en al plan wat sy het is om Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in te roep om Erta te vind voor dit te laat is.

More books from Kwela

Cover of the book A Good Man by Anchien Troskie
Cover of the book The Cupid Club by Anchien Troskie
Cover of the book What Kind of Child by Anchien Troskie
Cover of the book The Nanny Affair by Anchien Troskie
Cover of the book Hot Property by Anchien Troskie
Cover of the book Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe) by Anchien Troskie
Cover of the book The Ones with Purpose by Anchien Troskie
Cover of the book Affluenza by Anchien Troskie
Cover of the book 'n Ander mens by Anchien Troskie
Cover of the book Donderslag by Anchien Troskie
Cover of the book Her Forever After by Anchien Troskie
Cover of the book Happiness is a four-letter word by Anchien Troskie
Cover of the book Kwaito Love by Anchien Troskie
Cover of the book Love on the Menu by Anchien Troskie
Cover of the book The Score by Anchien Troskie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy