My Kop Se Kreatiwiteit

Fiction & Literature, Poetry
Cover of the book My Kop Se Kreatiwiteit by Dawid Nel, Dawid Nel
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dawid Nel ISBN: 9780620783934
Publisher: Dawid Nel Publication: April 8, 2018
Imprint: Language: English
Author: Dawid Nel
ISBN: 9780620783934
Publisher: Dawid Nel
Publication: April 8, 2018
Imprint:
Language: English

‘My Kop Se Kreatiwiteit’ is ’n digbundel propvol humoristiese staaltjies wat van die liefde, hartseer, frustrasie en soms verlies van jonk wees in ’n ligte, komiese luim skets; met hier en daar dieper stellings wat ’n mens na binne laat kyk.

Die skertsende kleurvolle woordskilderye, wat Dawid Nel se gustes en die mense om hom in rym en vers verewig, laat ’n mens die blaaie glimlaggend en ja, soms met ’n giggel of twee, keer op keer nuuskierig omblaai.

Dit is gedig-verhale in ’n kleurvolle, inheemse Afrikaans geskryf net soos wat baie mense dit op straat praat, in ’n skryfstyl uniek en eie aan Dawid. Dit is staaltjies uit alle sosiale omstandighede in ons samelewing, van onderwysers tot boemelaars met alles tussenin.

Hier is ’n hele paar goeie lesse ook te leer.

Ek beveel graag ‘My Kop Se Kreatiwiteit’ as heerlike ontspanne, ligte leesvermaak aan. Dit is werklik kostelik en sal jou met ’n glimlag om die mond laat.

Lee Redèl – Skrywer en Digter.

More books from Poetry

Cover of the book Kbp Killer Boxing Poet by Dawid Nel
Cover of the book Cold to the Bone by Dawid Nel
Cover of the book Justine ou les fortunes de la vertu by Dawid Nel
Cover of the book Accompanied Voices by Dawid Nel
Cover of the book Whispers from the Wormhole by Dawid Nel
Cover of the book The Lions' Gate by Dawid Nel
Cover of the book It Matters by Dawid Nel
Cover of the book Mosada by Dawid Nel
Cover of the book Lieds by Dawid Nel
Cover of the book Compra ATRAE EL DINERO CON LA LEY DE LA ATRACCIÓN y llévate gratis RIMA DE RIESGO by Dawid Nel
Cover of the book Don Carlos Infante of Spain by Dawid Nel
Cover of the book Mixed Emotions: An Anthology by Dawid Nel
Cover of the book The Passing Of The Night by Dawid Nel
Cover of the book Lombarde by Dawid Nel
Cover of the book Purple Mango by Dawid Nel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy