Kisklere

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Kisklere by Joan van Blommestein, Joan van Blommestein
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joan van Blommestein ISBN: 9781928405979
Publisher: Joan van Blommestein Publication: November 21, 2017
Imprint: Language: English
Author: Joan van Blommestein
ISBN: 9781928405979
Publisher: Joan van Blommestein
Publication: November 21, 2017
Imprint:
Language: English

God is oral om ons, ek het egter oogklappe aangehad. Ek het gevoel dat Hy nêrens naby my is nie.

Soos die lelike eendjie het ek myself tussen swane die kerk ingewurm. God is Iemand met ‘n bordjie om Sy nek wat lees: “Vir rykes en grênd mense uitsluitlik. Kisklere verpligtend.” Dis wat ek gedink het, as jy nie fancy kerk klere het nie, is jy nie welkom by God nie.

Talle gebeurtenisse in die wêreld van haarkappery het God aan my openbaar. Ja, so tussen die perms en groot hare van die tagtigs. Dit was soos om die blink papiertjie van ‘n “pick a mix chocolate” af te haal en op te Frommel. As jy die papiertjie opfrommel, kan jy nie weer die sjokolade daarmee toe kry nie. ‘n Deeltie steek altyd uit. God is ook so... as hy Homself aan jou openbaar, kan jy nie later sê: “Ek het nie geweet nie.”

Mense om my is deur die dood weggeruk... ander het ‘n tweede kans gekry. Moeilike tye trek ons soos ‘n magneet na God toe. Word Jesus dan vir ‘n rukkie ons spaarwiel?

Ek was so behep met myself... die dinge van die wêreld was so belangrik dat ek jare vermors het. Wanneer ons aan onsself verslaaf is, is daar bloot nie plek vir God nie. Nietemin het God in afwagting vir my gewag om wakker te word uit my gemakslaap en my kisklere aan te trek.

Van kisklere na ‘n papie wat wag om uit ‘n kokon te kom. Dit neem lank. God is nooit klaar met ons nie. Stadig trek God ons kokon se drade los. Ons kry ons nuwe vorm... soos ons Vader ons sien.

Hoe vêr het God jou kokon se drade ontrafel? Dalk is jou kokon nog styf toegedraai. Dalk draai jy nog tussen goue drade wat oral om jou voete lê. Die drade... oortollig en klemmend.

Mag God deur hierdie boek die drade van jou kokon op ‘n baie spesiale manier laat loskom.

More books from Christian Life

Cover of the book Now You're Speaking My Language by Joan van Blommestein
Cover of the book Yours Is the Day, Lord, Yours Is the Night by Joan van Blommestein
Cover of the book Finding God in the Dark II by Joan van Blommestein
Cover of the book Triomftocht by Joan van Blommestein
Cover of the book Outreach by Joan van Blommestein
Cover of the book Designed for Devotion by Joan van Blommestein
Cover of the book La Vida Cristiana by Joan van Blommestein
Cover of the book Spending Time with God by Joan van Blommestein
Cover of the book Final Confrontation: Chronicles of the Host 4 by Joan van Blommestein
Cover of the book Living Without Fear by Joan van Blommestein
Cover of the book God's Delivery Service by Joan van Blommestein
Cover of the book The Workbook on the Ten Commandments by Joan van Blommestein
Cover of the book LA CHIAVE DEL PARADISO - In mano al cattolico che pratica i doveri di buon cristiano - Riveduto e tradotto in lingua italiana corrente e con note a piè di pagina di Beppe Amico by Joan van Blommestein
Cover of the book Pieces of Glass by Joan van Blommestein
Cover of the book Always in God's Hands by Joan van Blommestein
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy