Dieners en donners

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Dieners en donners by Mike Nicol, Penguin Random House South Africa
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mike Nicol ISBN: 9781415205587
Publisher: Penguin Random House South Africa Publication: August 1, 2013
Imprint: Umuzi Language: Afrikaans
Author: Mike Nicol
ISBN: 9781415205587
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication: August 1, 2013
Imprint: Umuzi
Language: Afrikaans

FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. ‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n onwettige motorwedren. As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare, die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. ’n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn. Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in ’n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

More books from Penguin Random House South Africa

Cover of the book Chic Jozi by Mike Nicol
Cover of the book Dealing in Death by Mike Nicol
Cover of the book Fig Jam and Foxtrot by Mike Nicol
Cover of the book The Diving by Mike Nicol
Cover of the book Spice Odyssey by Mike Nicol
Cover of the book History Matters by Mike Nicol
Cover of the book Field Guide to Fynbos by Mike Nicol
Cover of the book Stuarts' Field Guide to the Larger Mammals of Africa by Mike Nicol
Cover of the book South African Eden by Mike Nicol
Cover of the book Neighbours – The Story of a Murder by Mike Nicol
Cover of the book Diving in Mozambique by Mike Nicol
Cover of the book The Cape Malay Illustrated Cookbook by Mike Nicol
Cover of the book What's that Butterfly? by Mike Nicol
Cover of the book Die Lucky Strike by Mike Nicol
Cover of the book The Zebra’s Stripes and other African Animal Tales by Mike Nicol
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy